’n Calvinistiese kultuurbeskouing
Ons sê met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al. Die oorsaak hiervan lê waarskynlik daarin dat...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1970-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1315 |
Summary: | Ons sê met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al. Die oorsaak hiervan lê waarskynlik daarin dat die kultuur as ’n gevaar vir ’n lewe in die vrese van die HERE beskou is. Die kultuur was van ,die wêreld’ en moes sover as moontlik vermy word — hoewel die Christen tog van die vrugte van ,die kultuur’ gebruik kon maak, want of hy nou ’n vreemdeling op aarde was, of ’n pelgrim na die ewigheid of ’n wagter op ’n wagpos op hierdie aarde, hy moes tog eet en drink en aantrek. Hy moes tog leef. Maar die basiese uitgangspunt was dat ,die kultuur’ net so wêrelds was as ,die wêreld’ self en dus sover moontlik gemy moes word. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |