Perspektiewe
Wanneer ons ten slotte enkele samevattende opmerkings oor 'n Skriftuurlik verantwoorde antropologie maak, moet daar in gedagte hehou word dat daar ook vele ander verbandhoudende aspekte is. Lategan (1991:92-94) wys byvoorbeeld op 'n dinamiese, transformerende en verantwoordelike antropolog...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1993-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1681 |
_version_ | 1818038102650781696 |
---|---|
author | J. H. van Wyk |
author_facet | J. H. van Wyk |
author_sort | J. H. van Wyk |
collection | DOAJ |
description | Wanneer ons ten slotte enkele samevattende opmerkings oor 'n Skriftuurlik verantwoorde antropologie maak, moet daar in gedagte hehou word dat daar ook vele ander verbandhoudende aspekte is. Lategan (1991:92-94) wys byvoorbeeld op 'n dinamiese, transformerende en verantwoordelike antropologie. Ten einde egter verantwoord oor antropologie te praat, moet ten minste op die volgende belangrike fasette gewys word: die mens is mens van God en buite sy relasie tot God om kan daar slegs oor die mens gespekuleer word; die mens is mens deur 'n mens en sonder medemensliklieid verloor die mens sy menslikheid; die mens is as mens op die toekoms gerig en hy is op weg na 'n nuwe aarde waar alles reg is. Hieroor dan enkele opmerkings. |
first_indexed | 2024-12-10T07:37:24Z |
format | Article |
id | doaj.art-56d7ddf4646b42348ff672b501ceba85 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 1018-6441 2305-0853 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-10T07:37:24Z |
publishDate | 1993-06-01 |
publisher | AOSIS |
record_format | Article |
series | In die Skriflig |
spelling | doaj.art-56d7ddf4646b42348ff672b501ceba852022-12-22T01:57:23ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531993-06-01270939710.4102/ids.v27i0.16811562PerspektieweJ. H. van WykWanneer ons ten slotte enkele samevattende opmerkings oor 'n Skriftuurlik verantwoorde antropologie maak, moet daar in gedagte hehou word dat daar ook vele ander verbandhoudende aspekte is. Lategan (1991:92-94) wys byvoorbeeld op 'n dinamiese, transformerende en verantwoordelike antropologie. Ten einde egter verantwoord oor antropologie te praat, moet ten minste op die volgende belangrike fasette gewys word: die mens is mens van God en buite sy relasie tot God om kan daar slegs oor die mens gespekuleer word; die mens is mens deur 'n mens en sonder medemensliklieid verloor die mens sy menslikheid; die mens is as mens op die toekoms gerig en hy is op weg na 'n nuwe aarde waar alles reg is. Hieroor dan enkele opmerkings.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1681 |
spellingShingle | J. H. van Wyk Perspektiewe In die Skriflig |
title | Perspektiewe |
title_full | Perspektiewe |
title_fullStr | Perspektiewe |
title_full_unstemmed | Perspektiewe |
title_short | Perspektiewe |
title_sort | perspektiewe |
url | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1681 |
work_keys_str_mv | AT jhvanwyk perspektiewe |