Die regsposisie van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika
Die benaming Gereformeerde kerk dui gewoonlik in die algemene omgangstaal op die Gereformeerde kerke in Suid-Afrika as kerkgroep. Tog hou hierdie benaming vir Gereformeerde teoloë nie daardie betekenis in nie, maar verwys dit na ’n Gereformeerde kerk in plaaslike sin, naamlik ’n gemeente of ’n ve...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1984-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1220 |
Summary: | Die benaming Gereformeerde kerk dui gewoonlik in die algemene omgangstaal op die Gereformeerde kerke in Suid-Afrika as kerkgroep. Tog hou hierdie benaming vir Gereformeerde teoloë nie daardie betekenis in nie, maar verwys dit na ’n Gereformeerde kerk in plaaslike sin, naamlik ’n gemeente of ’n versameling gelowiges op ’n bepaalde plek (NGB 28; Bavinck 1911 dl 4 319; Van der Linde 1965 20). Die vraag of so ’n kerk ’n vereniging is en indien wel, of dit as ’n genootskap of ’n regspersoon getipeer kan word, ontstaan dikwels onder lidmate, buitestaanders en van regsweë. Ten einde presies vas te stel wat die aard van hierdie versameling natuurlike persone in die regsverkeer is, is dit belangrik om vas te stel wat die terme kerk en kerkverband in die Gereformeerde dogmatiek beteken. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |