Geregtigheid en liefde in ons volkereverhoudinge

Terwyl ek die Hoofbestuur van die G.T.V. bedank vir die uitnodiging om die jaarlikse samekoms toe te spreek oor dié besondere onderwerp, behoort dit terselfdertyd duidelik te wees dat ek my nie die kennisagtergrond en geskooldheid van ’n opgeleide teoloog mag toeëien nie. Ek sien my taak hoogstens a...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1973-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/999