Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoorde

Breyten Breytenbach se “Verlies” (in Katastrofes) is effens langer as “Die boenk” uit dieselfde bundel, op die oog af effens meer verhalend as laasgenoemde maar nogtans ’n kompakte, moeilik deurdringbare vertelling. Sy kompaktheid lê gedeeltelik daarin dat die verhaal grootliks saamgestel is uit spr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. T. Cloete
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1023
_version_ 1818401929082961920
author T. T. Cloete
author_facet T. T. Cloete
author_sort T. T. Cloete
collection DOAJ
description Breyten Breytenbach se “Verlies” (in Katastrofes) is effens langer as “Die boenk” uit dieselfde bundel, op die oog af effens meer verhalend as laasgenoemde maar nogtans ’n kompakte, moeilik deurdringbare vertelling. Sy kompaktheid lê gedeeltelik daarin dat die verhaal grootliks saamgestel is uit spreekwoorde of ander vaste uitdrukkings. Deurdat dit uit spreekwoorde saamgestel is, is dit ’n weinig deskriptiewe verhaal. “Door het aanhalen van een kort gezegde kan men vaak een lange redenering uitwinnen”, sê Van Dale in sy Handwoordenboek der Nederlandse taal van die gesegde — en dit is presies wat gebeur in “Verlies”: ’n aantal kort gesegdes wen in hierdie verhaal lang beskrywings uit, en sekerlik skakel dit alle redenering uit — dit gee aan die verhaal ’n maksimale direktheid.
first_indexed 2024-12-14T08:00:16Z
format Article
id doaj.art-59acc3708dd54a4aa8919fcccc20e413
institution Directory Open Access Journal
issn 0258-2279
2219-8237
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-14T08:00:16Z
publishDate 1980-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Literator
spelling doaj.art-59acc3708dd54a4aa8919fcccc20e4132022-12-21T23:10:26ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82371980-05-011271910.4102/lit.v1i2.1023960Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoordeT. T. CloeteBreyten Breytenbach se “Verlies” (in Katastrofes) is effens langer as “Die boenk” uit dieselfde bundel, op die oog af effens meer verhalend as laasgenoemde maar nogtans ’n kompakte, moeilik deurdringbare vertelling. Sy kompaktheid lê gedeeltelik daarin dat die verhaal grootliks saamgestel is uit spreekwoorde of ander vaste uitdrukkings. Deurdat dit uit spreekwoorde saamgestel is, is dit ’n weinig deskriptiewe verhaal. “Door het aanhalen van een kort gezegde kan men vaak een lange redenering uitwinnen”, sê Van Dale in sy Handwoordenboek der Nederlandse taal van die gesegde — en dit is presies wat gebeur in “Verlies”: ’n aantal kort gesegdes wen in hierdie verhaal lang beskrywings uit, en sekerlik skakel dit alle redenering uit — dit gee aan die verhaal ’n maksimale direktheid.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1023
spellingShingle T. T. Cloete
Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoorde
Literator
title Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoorde
title_full Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoorde
title_fullStr Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoorde
title_full_unstemmed Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoorde
title_short Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoorde
title_sort breytenbach se i verlies i n verhaal in spreekwoorde
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1023
work_keys_str_mv AT ttcloete breytenbachseiverliesinverhaalinspreekwoorde