Editorial

In die Skriflig is ’n algemene teologiese blad in die sin dat artikels uit die wye spektrum van die teologie in die blad verskyn. Hierdie uitgawe bevat drie artikels uit die Bybelwetenskappe, twee uit die veld van Praktiese Teologie en een uit die Kerkwetenskappe.

Bibliographic Details
Main Author: P. Krüger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2004-08-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/436