Tydskrif vir Letterkunde @ 80

Op 10 September 1934 het 'n groep skrywers en akademici by die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg byeengekom om die Afrikaanse Skrywerskring op te rig. Van diegene wat teenwoordig was, was proff. T. E. Haarhoff en C. M. van den Heever, dr. P. de V. Pienaar en mnre. W. J. Erlank, Abe...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Hein Willemse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2016-11-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1494
Description
Summary:Op 10 September 1934 het 'n groep skrywers en akademici by die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg byeengekom om die Afrikaanse Skrywerskring op te rig. Van diegene wat teenwoordig was, was proff. T. E. Haarhoff en C. M. van den Heever, dr. P. de V. Pienaar en mnre. W. J. Erlank, Abel J. Coetzee, I. Mocke en W. H. Wilcocks. Twee jaar later, in 1936, het 'n publikasie met die titel Die Afrikaanse Boek die lig gesien wat 'n jaar later voortbestaan het onder die titel Die Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring. Die Jaarboek is onafgebroke tot 1950 gepubliseer en daarna omgeskakel in 1951 tot 'n kwartaalblad met die titel Tydskrif vir letterkunde. Sedertdien word die publikasie onder hierdie titel uitgegee, alhoewel een uitgawe die titel 60 Tydskrif vir letterkunde in 1963 gedra het. Intussen het die Afrikaanse Skrywerskring tot niet gegaan en word die tydskrif sedert 2002 deur die Department Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria geadministreer. On 10th September 1934 a group of writers and academics found the Afrikaans Writers’ Circle at the University of Witwatersrand . Some of those present were luminaries of an emerging Afrikaans literary tradition, among them Profs T. E. Haarhoff and C. M. van den Heever, Dr P. de V. Pienaar, and Messrs W. J. Erlank, Abel J. Coetzee, I. Mocke and W. H. Wilcocks. Two years later, in 1936, their pub- lication entitled Die Afrikaanse Boek (The Afrikaans Book) was published; it later continued, a year later, under a new title Die Jaarboek van die Afrikaanse Skrywers­kring (The Yearbook of the Afrikaans Writers Circle). The Yearbook was published continuously until 1950 when it was transformed into a quarterly, named Tydskrif vir Letterkunde (Journal for Literature). The journal has been published under this title ever since, although for one issue in 1963 it changed its title to 60 Tydskrif vir letterkunde. During the 1990s the Afrikaans Writers Circle became dormant and seized to exist. The Department of Afrikaans at the University of Pretoria in 2002 took over its administration.
ISSN:0041-476X
2309-9070