Tydskrif vir Letterkunde @ 80
Op 10 September 1934 het 'n groep skrywers en akademici by die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg byeengekom om die Afrikaanse Skrywerskring op te rig. Van diegene wat teenwoordig was, was proff. T. E. Haarhoff en C. M. van den Heever, dr. P. de V. Pienaar en mnre. W. J. Erlank, Abe...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Tydskrif vir Letterkunde Association
2016-11-01
|
Series: | Tydskrif vir Letterkunde |
Subjects: | |
Online Access: | https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1494 |
_version_ | 1818682873252675584 |
---|---|
author | Hein Willemse |
author_facet | Hein Willemse |
author_sort | Hein Willemse |
collection | DOAJ |
description | Op 10 September 1934 het 'n groep skrywers en akademici by die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg byeengekom om die Afrikaanse Skrywerskring op te rig. Van diegene wat teenwoordig was, was proff. T. E. Haarhoff en C. M. van den Heever, dr. P. de V. Pienaar en mnre. W. J. Erlank, Abel J. Coetzee, I. Mocke en W. H. Wilcocks. Twee jaar later, in 1936, het 'n publikasie met die titel Die Afrikaanse Boek die lig gesien wat 'n jaar later voortbestaan het onder die titel Die Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring. Die Jaarboek is onafgebroke tot 1950 gepubliseer en daarna omgeskakel in 1951 tot 'n kwartaalblad met die titel Tydskrif vir letterkunde. Sedertdien word die publikasie onder hierdie titel uitgegee, alhoewel een uitgawe die titel 60 Tydskrif vir letterkunde in 1963 gedra het. Intussen het die Afrikaanse Skrywerskring tot niet gegaan en word die tydskrif sedert 2002 deur die Department Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria geadministreer. On 10th September 1934 a group of writers and academics found the Afrikaans Writers’ Circle at the University of Witwatersrand . Some of those present were luminaries of an emerging Afrikaans literary tradition, among them Profs T. E. Haarhoff and C. M. van den Heever, Dr P. de V. Pienaar, and Messrs W. J. Erlank, Abel J. Coetzee, I. Mocke and W. H. Wilcocks. Two years later, in 1936, their pub- lication entitled Die Afrikaanse Boek (The Afrikaans Book) was published; it later continued, a year later, under a new title Die Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (The Yearbook of the Afrikaans Writers Circle). The Yearbook was published continuously until 1950 when it was transformed into a quarterly, named Tydskrif vir Letterkunde (Journal for Literature). The journal has been published under this title ever since, although for one issue in 1963 it changed its title to 60 Tydskrif vir letterkunde. During the 1990s the Afrikaans Writers Circle became dormant and seized to exist. The Department of Afrikaans at the University of Pretoria in 2002 took over its administration. |
first_indexed | 2024-12-17T10:25:45Z |
format | Article |
id | doaj.art-5b8e286f2812495baac602cd5db8524b |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0041-476X 2309-9070 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-17T10:25:45Z |
publishDate | 2016-11-01 |
publisher | Tydskrif vir Letterkunde Association |
record_format | Article |
series | Tydskrif vir Letterkunde |
spelling | doaj.art-5b8e286f2812495baac602cd5db8524b2022-12-21T21:52:40ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702016-11-01532Tydskrif vir Letterkunde @ 80Hein Willemse0University of Pretoria, Pretoria, South AfricaOp 10 September 1934 het 'n groep skrywers en akademici by die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg byeengekom om die Afrikaanse Skrywerskring op te rig. Van diegene wat teenwoordig was, was proff. T. E. Haarhoff en C. M. van den Heever, dr. P. de V. Pienaar en mnre. W. J. Erlank, Abel J. Coetzee, I. Mocke en W. H. Wilcocks. Twee jaar later, in 1936, het 'n publikasie met die titel Die Afrikaanse Boek die lig gesien wat 'n jaar later voortbestaan het onder die titel Die Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring. Die Jaarboek is onafgebroke tot 1950 gepubliseer en daarna omgeskakel in 1951 tot 'n kwartaalblad met die titel Tydskrif vir letterkunde. Sedertdien word die publikasie onder hierdie titel uitgegee, alhoewel een uitgawe die titel 60 Tydskrif vir letterkunde in 1963 gedra het. Intussen het die Afrikaanse Skrywerskring tot niet gegaan en word die tydskrif sedert 2002 deur die Department Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria geadministreer. On 10th September 1934 a group of writers and academics found the Afrikaans Writers’ Circle at the University of Witwatersrand . Some of those present were luminaries of an emerging Afrikaans literary tradition, among them Profs T. E. Haarhoff and C. M. van den Heever, Dr P. de V. Pienaar, and Messrs W. J. Erlank, Abel J. Coetzee, I. Mocke and W. H. Wilcocks. Two years later, in 1936, their pub- lication entitled Die Afrikaanse Boek (The Afrikaans Book) was published; it later continued, a year later, under a new title Die Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (The Yearbook of the Afrikaans Writers Circle). The Yearbook was published continuously until 1950 when it was transformed into a quarterly, named Tydskrif vir Letterkunde (Journal for Literature). The journal has been published under this title ever since, although for one issue in 1963 it changed its title to 60 Tydskrif vir letterkunde. During the 1990s the Afrikaans Writers Circle became dormant and seized to exist. The Department of Afrikaans at the University of Pretoria in 2002 took over its administration.https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1494Tydskrif vir Letterkunde80 |
spellingShingle | Hein Willemse Tydskrif vir Letterkunde @ 80 Tydskrif vir Letterkunde Tydskrif vir Letterkunde 80 |
title | Tydskrif vir Letterkunde @ 80 |
title_full | Tydskrif vir Letterkunde @ 80 |
title_fullStr | Tydskrif vir Letterkunde @ 80 |
title_full_unstemmed | Tydskrif vir Letterkunde @ 80 |
title_short | Tydskrif vir Letterkunde @ 80 |
title_sort | tydskrif vir letterkunde 80 |
topic | Tydskrif vir Letterkunde 80 |
url | https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1494 |
work_keys_str_mv | AT heinwillemse tydskrifvirletterkunde80 |