Die ‘ruimte-vlug van die verdowingsdekade’
Ons leef in die ruimte-eeu. Dit is asof die wêreld vir die mens te klein geword het. Hy soek weë en middele om hom weg te neem, buite die grense van die tot dusver bekende lewensruimte. Hy vind hierdie middele met behulp van ’n tegniese vaardigheid wat ’n mens eenvoudig verstom laat staan.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1970-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/929 |
Summary: | Ons leef in die ruimte-eeu. Dit is asof die wêreld vir die mens te klein geword het. Hy soek weë en middele om hom weg te neem, buite die grense van die tot dusver bekende lewensruimte. Hy vind hierdie middele met behulp van ’n tegniese vaardigheid wat ’n mens eenvoudig verstom laat staan. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |