THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS

<p>Die invloed van Frans op die Afrikaanse militêre taal kan teruggevoer word tot die sestiende eeu. Baie Franse soldate was Hugenote en veterane van godsdienstige oorloe wat in Nederland geveg het en heelwat militêre terme in die Nederlandse taal gevestig het. Vanaf 1652 tot die herroeping va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. Nonin
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/402
Description
Summary:<p>Die invloed van Frans op die Afrikaanse militêre taal kan teruggevoer word tot die sestiende eeu. Baie Franse soldate was Hugenote en veterane van godsdienstige oorloe wat in Nederland geveg het en heelwat militêre terme in die Nederlandse taal gevestig het. Vanaf 1652 tot die herroeping van die Edik van Nantes in 1685, het sommige van hulle afstammelinge en nuwe Hugenote-immigrante hulle in Suid-Afrika gevestig. Die Hugenote se bydrae tot ons militêre geskiedenis is egter nie tot die Iinguistiek beperk nie. Baie Hugenootsoldate het uitgeblink op die slagveld tydens die oorloë van die Groot Trek en in die wetenskap van militêre argitektuur. Kontemporêre Franse invloed op die Afrikaanse militêre taal, alhoewel in 'n groot mate 'n realiteit, blyk 'n oorgangstadium te wees vanweë die gevorderde stadium van die ontwikkeling van Afrikaans.</p>
ISSN:2224-0020