THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS

<p>Die invloed van Frans op die Afrikaanse militêre taal kan teruggevoer word tot die sestiende eeu. Baie Franse soldate was Hugenote en veterane van godsdienstige oorloe wat in Nederland geveg het en heelwat militêre terme in die Nederlandse taal gevestig het. Vanaf 1652 tot die herroeping va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. Nonin
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/402
_version_ 1811195835891843072
author G. Nonin
author_facet G. Nonin
author_sort G. Nonin
collection DOAJ
description <p>Die invloed van Frans op die Afrikaanse militêre taal kan teruggevoer word tot die sestiende eeu. Baie Franse soldate was Hugenote en veterane van godsdienstige oorloe wat in Nederland geveg het en heelwat militêre terme in die Nederlandse taal gevestig het. Vanaf 1652 tot die herroeping van die Edik van Nantes in 1685, het sommige van hulle afstammelinge en nuwe Hugenote-immigrante hulle in Suid-Afrika gevestig. Die Hugenote se bydrae tot ons militêre geskiedenis is egter nie tot die Iinguistiek beperk nie. Baie Hugenootsoldate het uitgeblink op die slagveld tydens die oorloë van die Groot Trek en in die wetenskap van militêre argitektuur. Kontemporêre Franse invloed op die Afrikaanse militêre taal, alhoewel in 'n groot mate 'n realiteit, blyk 'n oorgangstadium te wees vanweë die gevorderde stadium van die ontwikkeling van Afrikaans.</p>
first_indexed 2024-04-12T00:49:07Z
format Article
id doaj.art-5f467c630b024d01bea0f450ee60edd0
institution Directory Open Access Journal
issn 2224-0020
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-12T00:49:07Z
publishDate 2012-02-01
publisher Stellenbosch University
record_format Article
series Scientia Militaria
spelling doaj.art-5f467c630b024d01bea0f450ee60edd02022-12-22T03:54:46ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-0118310.5787/18-3-402THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMSG. Nonin<p>Die invloed van Frans op die Afrikaanse militêre taal kan teruggevoer word tot die sestiende eeu. Baie Franse soldate was Hugenote en veterane van godsdienstige oorloe wat in Nederland geveg het en heelwat militêre terme in die Nederlandse taal gevestig het. Vanaf 1652 tot die herroeping van die Edik van Nantes in 1685, het sommige van hulle afstammelinge en nuwe Hugenote-immigrante hulle in Suid-Afrika gevestig. Die Hugenote se bydrae tot ons militêre geskiedenis is egter nie tot die Iinguistiek beperk nie. Baie Hugenootsoldate het uitgeblink op die slagveld tydens die oorloë van die Groot Trek en in die wetenskap van militêre argitektuur. Kontemporêre Franse invloed op die Afrikaanse militêre taal, alhoewel in 'n groot mate 'n realiteit, blyk 'n oorgangstadium te wees vanweë die gevorderde stadium van die ontwikkeling van Afrikaans.</p>http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/402The influence of French on the Afrikaans military languagepurity of language
spellingShingle G. Nonin
THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS
Scientia Militaria
The influence of French on the Afrikaans military language
purity of language
title THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS
title_full THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS
title_fullStr THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS
title_full_unstemmed THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS
title_short THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS
title_sort influence of french on afrikaans military terms
topic The influence of French on the Afrikaans military language
purity of language
url http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/402
work_keys_str_mv AT gnonin theinfluenceoffrenchonafrikaansmilitaryterms
AT gnonin influenceoffrenchonafrikaansmilitaryterms