Evangelie*)

Min dinge is so gevaarlik as geestelike inteelt, as mens gedurig net met soort- en vakgenote omgaan. Dit is juis die unieke verryking van universiteitstudentwees: dat mens met kollegas uit alle studierigtings te doen kry. En in hierdie lig sien ek onder meer ook die Interfakultêre Lesings: Dit is...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1980-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1147
_version_ 1818276295366148096
author T. van der Walt
author_facet T. van der Walt
author_sort T. van der Walt
collection DOAJ
description Min dinge is so gevaarlik as geestelike inteelt, as mens gedurig net met soort- en vakgenote omgaan. Dit is juis die unieke verryking van universiteitstudentwees: dat mens met kollegas uit alle studierigtings te doen kry. En in hierdie lig sien ek onder meer ook die Interfakultêre Lesings: Dit is ’n geleentheid om ’n slag saam as universiteitsgesin te praat oor iets anders as wat normaalweg in ’n mens se vakge- bied val. Iemand moet in sy vakgebied bly; en die slagoffer is ongelukkig die spre- ker. Maar hy behoort so te praat dat álle studente uit álle fakulteite álles kan ver- staan - en daarom moet u nie vanoggend van my ’n danige geleerde en vaktegniese betoog verwag nie. Ek vertrou wel dat wat ek in eenvoudige taal aan u gaan probeer stel, stewig op akademiese pote staan - my kombuiswerk het ek vir die kombuis gelaat.
first_indexed 2024-12-12T22:43:23Z
format Article
id doaj.art-5f5fb70f5f454268a9c0db5af67ac27b
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-12T22:43:23Z
publishDate 1980-02-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-5f5fb70f5f454268a9c0db5af67ac27b2022-12-22T00:09:16ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571980-02-0145210.4102/koers.v45i2.1147Evangelie*)T. van der Walt0Rektor van die P. U. vir C.H.O.Min dinge is so gevaarlik as geestelike inteelt, as mens gedurig net met soort- en vakgenote omgaan. Dit is juis die unieke verryking van universiteitstudentwees: dat mens met kollegas uit alle studierigtings te doen kry. En in hierdie lig sien ek onder meer ook die Interfakultêre Lesings: Dit is ’n geleentheid om ’n slag saam as universiteitsgesin te praat oor iets anders as wat normaalweg in ’n mens se vakge- bied val. Iemand moet in sy vakgebied bly; en die slagoffer is ongelukkig die spre- ker. Maar hy behoort so te praat dat álle studente uit álle fakulteite álles kan ver- staan - en daarom moet u nie vanoggend van my ’n danige geleerde en vaktegniese betoog verwag nie. Ek vertrou wel dat wat ek in eenvoudige taal aan u gaan probeer stel, stewig op akademiese pote staan - my kombuiswerk het ek vir die kombuis gelaat.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1147
spellingShingle T. van der Walt
Evangelie*)
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Evangelie*)
title_full Evangelie*)
title_fullStr Evangelie*)
title_full_unstemmed Evangelie*)
title_short Evangelie*)
title_sort evangelie
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1147
work_keys_str_mv AT tvanderwalt evangelie