Die drie Afrikaanse Kerke - 'n kontempor�re uitdaging
Vanaf die volksplanting in 1652 vir meer as tweehonderd jaar sou daar net ��n kerk onder die Hollands- en later die Afrikaanssprekende deel van die Suid-Afrikaanse bevoIking wees. Net na die helfte van die negentiende eeu verskyn daar egter 'n diversiteit op die Afrikaner se kerklike kaart: daa...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1981-09-01
|
Series: | Verbum et Ecclesia |
Online Access: | http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/1301 |
Summary: | Vanaf die volksplanting in 1652 vir meer as tweehonderd jaar sou daar net ��n kerk onder die Hollands- en later die Afrikaanssprekende deel van die Suid-Afrikaanse bevoIking wees. Net na die helfte van die negentiende eeu verskyn daar egter 'n diversiteit op die Afrikaner se kerklike kaart: daar bestaan voortaan drie Afrikaanse kerke te wete, die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. |
---|---|
ISSN: | 1609-9982 2074-7705 |