Verskeidenheid en samehang in D.J. Opperman se <i>Komas</i>
Die verskyning van Opperman se magistrale nuwe bundel, Komas uit 'n bamboesstok, is seker die literêre gebeurtenis van 1979. Ek sê magistraal, want hier sien ’n mens die Oude Meester op sy stoutste, sy vernuftigste en op sy naakste.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1980-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1013 |
Summary: | Die verskyning van Opperman se magistrale nuwe bundel, Komas uit 'n bamboesstok, is seker die literêre gebeurtenis van 1979. Ek sê magistraal, want hier sien ’n mens die Oude Meester op sy stoutste, sy vernuftigste en op sy naakste. |
---|---|
ISSN: | 0258-2279 2219-8237 |