Verskeidenheid en samehang in D.J. Opperman se <i>Komas</i>

Die verskyning van Opperman se magistrale nuwe bundel, Komas uit 'n bamboesstok, is seker die literêre gebeurtenis van 1979. Ek sê magistraal, want hier sien ’n mens die Oude Meester op sy stoutste, sy vernuftigste en op sy naakste.

Bibliographic Details
Main Author: H. Viljoen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1013

Similar Items