Van Mobilisering na Transformasie: Die era van Suid-Afrika se militêre hoogbloei met die Vaaldriehoekse samelewing (1974 -1994) as konsentrasieveld

<p>Die toenemende belangrikheid van militêre aktiwitiete het ook 'n invloed op die Vaaldriehoek gehad. Dit was die onatbanklikheidswording van Mosambiek en Angola wat die militêre aspek sterk op die voorgrond laat tree het. Na die Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog is...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S.M. Fourie
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/179
Description
Summary:<p>Die toenemende belangrikheid van militêre aktiwitiete het ook 'n invloed op die Vaaldriehoek gehad. Dit was die onatbanklikheidswording van Mosambiek en Angola wat die militêre aspek sterk op die voorgrond laat tree het. Na die Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog is die Suid-Afrikaanse samelewing toenemend vermilitariseer.' Sedert 1975 is verskillende pogings aangewend om die Vaaldriehoek by die verdedigingspoging betrokke te kry.</p><p> </p>
ISSN:2224-0020