Die Sending en die kultuursituasie van die Bantoe

In die behandeling van ons onderwerp gee ons eers 'n kort ontleding van die kultuursituasie van die Bantoe. Daarna vestig ons die aandag op enkele probleme waarvoor die sending in sy benadering in daardie situasie te staan kom.

Bibliographic Details
Main Author: I. J. Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1969-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/899

Similar Items