Sintaksis in Duits-onderrig: die plasing van die onderwerp
In spite of strong similarities between German and Afrikaans syntax, there are also considerable differences, such as the positioning of the subject, which frequently appears much later in German sentences than in Afrikaans. This is evident, for example, in the comparison of a few parallel texts....
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
1991-12-01
|
Series: | Per Linguam : A Journal of Language Learning |
Subjects: | |
Online Access: | http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/337 |
Summary: | In spite of strong similarities between German and Afrikaans syntax, there are also
considerable differences, such as the positioning of the subject, which frequently appears
much later in German sentences than in Afrikaans. This is evident, for example, in the
comparison of a few parallel texts. An empirical investigation showed that the defennent
of the subject undeniably creates problems for Afrikaans speaking students learning
German. They find sentences with a deferred subject difficult to understand and find it
even more difficult to construct their own sentences in this way. A few practical
suggestions for teaching methods aimed at resolving these difficulties are presented here.
Ten spyte van sterk ooreenkomste tussen die Duitse en Afrikaanse sintaksis bestaan daar
ook wesenlike verskille, soos bv. ten opsigte van die plasing van die onderwerp, wat in
Duitse sinskonstruksies dikwels later verskyn as in Ajrikaans. Dit blyk onder andere uit
die vergelyking van 'n paar parallelle tekste. 'n Empiriese ondersoek het getoon dat
hierdie vertraging van die onderwerp vir Afrikaanssprekendes wat Duits leer, heelwat
probleme skep. Hulle vind dit moeilik om sinne met 'n vertraagde onderwerp te verstaan
en nfJg moeiliker om self sulke sinne te konstrueer. Enkele praktiese wenke word aan die
hand gedoen om hierdie probleme deur doelgerigte onderrig te bekamp. |
---|---|
ISSN: | 0259-2312 2224-0012 |