Military Customs and Traditions / Militêre gewoontes en tradisies: WAAR ONTSTAAN ONS MILITERE TRADISIES DAN?

Binne enige weermag bestaan daar sekere tradisies, gebruike en seremonies waarvan die herkoms nie algemeen bekend is nie. Selfs die herkoms of oorspronklike betekenis van sekere geykte terme, wat eie aan die militaris is, is soms onbekend. Om hierdie leemte te vul, sal in die vervolg 'n gereeld...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F.S. Fourie
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/666