Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektief

Onderrigkommunikasie is noodsaaklik vir die ontwikkeling van goeie perspesies van die self, van andere en van die skool, en hou verband met skoolprestasie. Kommunikasie in die klaskamer is ondersoek vanuit ’n uitnodigende onderwysperspektief. Tien sekondêre skole is geselekteer en 50 lesse is op vi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Martyn van der Merwe
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2004-12-01
Series:Acta Academica
Online Access:http://196.255.246.28/index.php/aa/article/view/844
Description
Summary:Onderrigkommunikasie is noodsaaklik vir die ontwikkeling van goeie perspesies van die self, van andere en van die skool, en hou verband met skoolprestasie. Kommunikasie in die klaskamer is ondersoek vanuit ’n uitnodigende onderwysperspektief. Tien sekondêre skole is geselekteer en 50 lesse is op videoband geneem. Episodes van uitnodigende en nie-uitnodigende kommunikasie is geïdentifiseer. Die belangrikste bevinding is dat onderwysers meer nie-uitnodigend as uitnodigend kommunikeer en hul boodskappe ook meer eksplisiet as implisiet oordra. ’n Totale afwesigheid van sekere verbale en nieverbale vaardighede is opgemerk, waaronder aktiewe luister wat bevorderlik is vir uitnodigende interpersoonlike verhoudings en die ontwikkeling van onontginde potensiaal. Aanbevelings hou verband met die insluit van meer inhoud met betrekking tot uitnodigende onderwys en aksienavorsing in basiese onderwyseropleiding.
ISSN:0587-2405
2415-0479