Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektief

Onderrigkommunikasie is noodsaaklik vir die ontwikkeling van goeie perspesies van die self, van andere en van die skool, en hou verband met skoolprestasie. Kommunikasie in die klaskamer is ondersoek vanuit ’n uitnodigende onderwysperspektief. Tien sekondêre skole is geselekteer en 50 lesse is op vi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Martyn van der Merwe
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2004-12-01
Series:Acta Academica
Online Access:http://196.255.246.28/index.php/aa/article/view/844
_version_ 1797258159396487168
author Martyn van der Merwe
author_facet Martyn van der Merwe
author_sort Martyn van der Merwe
collection DOAJ
description Onderrigkommunikasie is noodsaaklik vir die ontwikkeling van goeie perspesies van die self, van andere en van die skool, en hou verband met skoolprestasie. Kommunikasie in die klaskamer is ondersoek vanuit ’n uitnodigende onderwysperspektief. Tien sekondêre skole is geselekteer en 50 lesse is op videoband geneem. Episodes van uitnodigende en nie-uitnodigende kommunikasie is geïdentifiseer. Die belangrikste bevinding is dat onderwysers meer nie-uitnodigend as uitnodigend kommunikeer en hul boodskappe ook meer eksplisiet as implisiet oordra. ’n Totale afwesigheid van sekere verbale en nieverbale vaardighede is opgemerk, waaronder aktiewe luister wat bevorderlik is vir uitnodigende interpersoonlike verhoudings en die ontwikkeling van onontginde potensiaal. Aanbevelings hou verband met die insluit van meer inhoud met betrekking tot uitnodigende onderwys en aksienavorsing in basiese onderwyseropleiding.
first_indexed 2024-04-24T22:49:06Z
format Article
id doaj.art-702c258867984eacaf47b4433b8bfd5e
institution Directory Open Access Journal
issn 0587-2405
2415-0479
language English
last_indexed 2024-04-24T22:49:06Z
publishDate 2004-12-01
publisher University of the Free State
record_format Article
series Acta Academica
spelling doaj.art-702c258867984eacaf47b4433b8bfd5e2024-03-18T11:07:45ZengUniversity of the Free StateActa Academica0587-24052415-04792004-12-0136310.38140/aa.v36i3.844Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektiefMartyn van der Merwe0Rand Afrikaans University Onderrigkommunikasie is noodsaaklik vir die ontwikkeling van goeie perspesies van die self, van andere en van die skool, en hou verband met skoolprestasie. Kommunikasie in die klaskamer is ondersoek vanuit ’n uitnodigende onderwysperspektief. Tien sekondêre skole is geselekteer en 50 lesse is op videoband geneem. Episodes van uitnodigende en nie-uitnodigende kommunikasie is geïdentifiseer. Die belangrikste bevinding is dat onderwysers meer nie-uitnodigend as uitnodigend kommunikeer en hul boodskappe ook meer eksplisiet as implisiet oordra. ’n Totale afwesigheid van sekere verbale en nieverbale vaardighede is opgemerk, waaronder aktiewe luister wat bevorderlik is vir uitnodigende interpersoonlike verhoudings en die ontwikkeling van onontginde potensiaal. Aanbevelings hou verband met die insluit van meer inhoud met betrekking tot uitnodigende onderwys en aksienavorsing in basiese onderwyseropleiding. http://196.255.246.28/index.php/aa/article/view/844
spellingShingle Martyn van der Merwe
Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektief
Acta Academica
title Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektief
title_full Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektief
title_fullStr Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektief
title_full_unstemmed Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektief
title_short Onderrigkommunikasie in die klaskamer: ’n uitnodigende onderwysperspektief
title_sort onderrigkommunikasie in die klaskamer n uitnodigende onderwysperspektief
url http://196.255.246.28/index.php/aa/article/view/844
work_keys_str_mv AT martynvandermerwe onderrigkommunikasieindieklaskamernuitnodigendeonderwysperspektief