Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar
Toe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskri...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Tydskrif vir Letterkunde Association
2017-04-01
|
Series: | Tydskrif vir Letterkunde |
Subjects: | |
Online Access: | https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2095 |
Summary: | Toe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskrif vir Letterkunde (hierna: Tydskrif) en momente in die Afrikaanse letterkunde gaan weergee. Subjektief, veral omdat ek dalk een van die laastes van ’n bepaalde generasie is en, ek weet nie of Hein my daaromtrent heeltemal geglo het nie, ek my ook op een of ander wyse kan beroep op ’n persoonlike band met elkeen van die ses redakteurs tot dusver: van Van den Heever tot by Willemse. Daaroor later. |
---|---|
ISSN: | 0041-476X 2309-9070 |