Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar

Toe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskri...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Henriette Roos
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2017-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2095
_version_ 1818513761458192384
author Henriette Roos
author_facet Henriette Roos
author_sort Henriette Roos
collection DOAJ
description Toe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskrif vir Letterkunde (hierna: Tydskrif) en momente in die Afrikaanse letterkunde gaan weergee. Subjektief, veral omdat ek dalk een van die laastes van ’n bepaalde generasie is en, ek weet nie of Hein my daaromtrent heeltemal geglo het nie, ek my ook op een of ander wyse kan beroep op ’n persoonlike band met elkeen van die ses redakteurs tot dusver: van Van den Heever tot by Willemse. Daaroor later.
first_indexed 2024-12-11T00:06:02Z
format Article
id doaj.art-71cc1c5dad7d407eb4c6e96171e35221
institution Directory Open Access Journal
issn 0041-476X
2309-9070
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-11T00:06:02Z
publishDate 2017-04-01
publisher Tydskrif vir Letterkunde Association
record_format Article
series Tydskrif vir Letterkunde
spelling doaj.art-71cc1c5dad7d407eb4c6e96171e352212022-12-22T01:28:19ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702017-04-01491Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaarHenriette Roos0University of South Africa, South AfricaToe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskrif vir Letterkunde (hierna: Tydskrif) en momente in die Afrikaanse letterkunde gaan weergee. Subjektief, veral omdat ek dalk een van die laastes van ’n bepaalde generasie is en, ek weet nie of Hein my daaromtrent heeltemal geglo het nie, ek my ook op een of ander wyse kan beroep op ’n persoonlike band met elkeen van die ses redakteurs tot dusver: van Van den Heever tot by Willemse. Daaroor later.https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2095geleentheidstoespraakTydskrif vir LetterkundeAfrikaanse letterkunde
spellingShingle Henriette Roos
Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar
Tydskrif vir Letterkunde
geleentheidstoespraak
Tydskrif vir Letterkunde
Afrikaanse letterkunde
title Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar
title_full Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar
title_fullStr Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar
title_full_unstemmed Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar
title_short Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar
title_sort tydskrif vir letterkunde 75 jaar
topic geleentheidstoespraak
Tydskrif vir Letterkunde
Afrikaanse letterkunde
url https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2095
work_keys_str_mv AT henrietteroos tydskrifvirletterkunde75jaar