Die stelsel van bedryfsvryheid
Daar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplann...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1979-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1114 |
_version_ | 1819273855012700160 |
---|---|
author | S. P. du Toit Viljoen |
author_facet | S. P. du Toit Viljoen |
author_sort | S. P. du Toit Viljoen |
collection | DOAJ |
description | Daar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplanning, vir die koordinasie van die ekonomiese bedrywigheid. Ekonomies word alle bedrywighede voorgeskryf, gelei en beheer. Wat die beheer betref, is die burokrasie gesentraliseerd: inligting stroom na bo, beslissings na benede. Polities is die kader van die sisteem monolities: die staat stel in beginsel belang in alle aktiwiteite van sy onderdane en kan geen enkele eienskap daarvan duld wat nie strook met sy eie aard nie. Hierdie toestand van sake word kragtig gesteun deur ’n geskikte ideologie. |
first_indexed | 2024-12-23T22:59:10Z |
format | Article |
id | doaj.art-7477e7b75993448194be1d02aee17c6b |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0023-270X 2304-8557 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-23T22:59:10Z |
publishDate | 1979-03-01 |
publisher | Scriber Editorial Systems |
record_format | Article |
series | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
spelling | doaj.art-7477e7b75993448194be1d02aee17c6b2022-12-21T17:26:57ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571979-03-0144210.4102/koers.v44i2.1114Die stelsel van bedryfsvryheidS. P. du Toit ViljoenDaar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplanning, vir die koordinasie van die ekonomiese bedrywigheid. Ekonomies word alle bedrywighede voorgeskryf, gelei en beheer. Wat die beheer betref, is die burokrasie gesentraliseerd: inligting stroom na bo, beslissings na benede. Polities is die kader van die sisteem monolities: die staat stel in beginsel belang in alle aktiwiteite van sy onderdane en kan geen enkele eienskap daarvan duld wat nie strook met sy eie aard nie. Hierdie toestand van sake word kragtig gesteun deur ’n geskikte ideologie.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1114 |
spellingShingle | S. P. du Toit Viljoen Die stelsel van bedryfsvryheid Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
title | Die stelsel van bedryfsvryheid |
title_full | Die stelsel van bedryfsvryheid |
title_fullStr | Die stelsel van bedryfsvryheid |
title_full_unstemmed | Die stelsel van bedryfsvryheid |
title_short | Die stelsel van bedryfsvryheid |
title_sort | die stelsel van bedryfsvryheid |
url | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1114 |
work_keys_str_mv | AT spdutoitviljoen diestelselvanbedryfsvryheid |