Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika

Die jaar 1900. Op 13 Maart is Bloem fontein en op 5 Junie Pretoria deur die Engelse troepe beset. Daarmee het ’n einde gekom aan Hollands, die landstaal van die Republieke, as ’n am ptelike taal in Suid-Afrika. Dis w aar dat Hollands in K aapland ’n sekere m ate van  amptelik heid besit het (pra...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. K. Bot
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1474
Description
Summary:Die jaar 1900. Op 13 Maart is Bloem fontein en op 5 Junie Pretoria deur die Engelse troepe beset. Daarmee het ’n einde gekom aan Hollands, die landstaal van die Republieke, as ’n am ptelike taal in Suid-Afrika. Dis w aar dat Hollands in K aapland ’n sekere m ate van  amptelik heid besit het (praat in die Parlem ent, vertaling van sekere regeringspublikasies, Dutch as opsionele eksamen- vak in die onderwys, ens.), m aar staatsregterlike gelyk- heid van Hollands m et Engels is nooit w etlik vasgestel nie. Engels was die enigste offisiële landstaal. Ewenso in Natal, w aar destyds om trent glad geen konsessies aan Hollands toegestaan was nie. Deur die verowering van die O ranje-V rystaal en die Zuid-Afrikaansche Republiek het die Engelse taal die Suid-Afrikaanse kolonies, van die Kaap tot die Limpopo, in die landsregering volkome beheers. Die strew e van lord Charles Som erset en sy navolgers in die vorige eeu is in 1900 deur lord M ilner bekroon.
ISSN:0023-270X
2304-8557