Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika
Die jaar 1900. Op 13 Maart is Bloem fontein en op 5 Junie Pretoria deur die Engelse troepe beset. Daarmee het ’n einde gekom aan Hollands, die landstaal van die Republieke, as ’n am ptelike taal in Suid-Afrika. Dis w aar dat Hollands in K aapland ’n sekere m ate van amptelik heid besit het (pra...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1963-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1474 |
_version_ | 1819172515709190144 |
---|---|
author | A. K. Bot |
author_facet | A. K. Bot |
author_sort | A. K. Bot |
collection | DOAJ |
description | Die jaar 1900. Op 13 Maart is Bloem fontein en op 5 Junie Pretoria deur die Engelse troepe beset. Daarmee het ’n einde gekom aan Hollands, die landstaal van die Republieke, as ’n am ptelike taal in Suid-Afrika. Dis w aar dat Hollands in K aapland ’n sekere m ate van amptelik heid besit het (praat in die Parlem ent, vertaling van sekere regeringspublikasies, Dutch as opsionele eksamen- vak in die onderwys, ens.), m aar staatsregterlike gelyk- heid van Hollands m et Engels is nooit w etlik vasgestel nie. Engels was die enigste offisiële landstaal. Ewenso in Natal, w aar destyds om trent glad geen konsessies aan Hollands toegestaan was nie. Deur die verowering van die O ranje-V rystaal en die Zuid-Afrikaansche Republiek het die Engelse taal die Suid-Afrikaanse kolonies, van die Kaap tot die Limpopo, in die landsregering volkome beheers. Die strew e van lord Charles Som erset en sy navolgers in die vorige eeu is in 1900 deur lord M ilner bekroon. |
first_indexed | 2024-12-22T20:08:25Z |
format | Article |
id | doaj.art-77ed3606f56c4319aa90668a0e24d7fd |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0023-270X 2304-8557 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-22T20:08:25Z |
publishDate | 1963-03-01 |
publisher | Scriber Editorial Systems |
record_format | Article |
series | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
spelling | doaj.art-77ed3606f56c4319aa90668a0e24d7fd2022-12-21T18:14:05ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571963-03-01315/610.4102/koers.v31i5/6.1474Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-AfrikaA. K. BotDie jaar 1900. Op 13 Maart is Bloem fontein en op 5 Junie Pretoria deur die Engelse troepe beset. Daarmee het ’n einde gekom aan Hollands, die landstaal van die Republieke, as ’n am ptelike taal in Suid-Afrika. Dis w aar dat Hollands in K aapland ’n sekere m ate van amptelik heid besit het (praat in die Parlem ent, vertaling van sekere regeringspublikasies, Dutch as opsionele eksamen- vak in die onderwys, ens.), m aar staatsregterlike gelyk- heid van Hollands m et Engels is nooit w etlik vasgestel nie. Engels was die enigste offisiële landstaal. Ewenso in Natal, w aar destyds om trent glad geen konsessies aan Hollands toegestaan was nie. Deur die verowering van die O ranje-V rystaal en die Zuid-Afrikaansche Republiek het die Engelse taal die Suid-Afrikaanse kolonies, van die Kaap tot die Limpopo, in die landsregering volkome beheers. Die strew e van lord Charles Som erset en sy navolgers in die vorige eeu is in 1900 deur lord M ilner bekroon.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1474 |
spellingShingle | A. K. Bot Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
title | Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika |
title_full | Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika |
title_fullStr | Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika |
title_full_unstemmed | Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika |
title_short | Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika |
title_sort | die oorsprong van amptelike tweetaligheid in suid afrika |
url | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1474 |
work_keys_str_mv | AT akbot dieoorsprongvanampteliketweetaligheidinsuidafrika |