PRESTASIEBEOORDELING AS FUNKSIE VAN MAATSKAPLIKE-WERK-SUPERVISIE

Prestasiebeoordeling is ‟n onvermydelike deel van die werksopset aangesien personeelbesluite voortdurend geneem moet word en die assessering van werksverrigting daarmee gepaardgaan. Kleynhans, Markham, Meyer, Van Aswegen en Pilbeam (2006:143) verduidelik dat die inligting wat verkry word vanuit pres...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Edith Abrahams, Coen Reynolds
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2011-06-01
Series:Social Work/Maatskaplike Werk
Online Access:https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/138

Similar Items