Voorwoord/Foreword

In die afdeling " Leksiko-opname " verskyn twee artikels, spesiaal geskryf vir hierdie nommer, wat veral toepaslik is vir Lexikos in hierdie stadium van sy publikasiegeskiedenis. Die eerste artikel deur Gilles-Maurice de Schryver gee 'n oorsig en ontleding van die bydraers en hulle by...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.C.M.D. Du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/425
_version_ 1819278553286443008
author J.C.M.D. Du Plessis
author_facet J.C.M.D. Du Plessis
author_sort J.C.M.D. Du Plessis
collection DOAJ
description In die afdeling " Leksiko-opname " verskyn twee artikels, spesiaal geskryf vir hierdie nommer, wat veral toepaslik is vir Lexikos in hierdie stadium van sy publikasiegeskiedenis. Die eerste artikel deur Gilles-Maurice de Schryver gee 'n oorsig en ontleding van die bydraers en hulle bydraes tot Lexikos gedurende die afgelope agtien jaar. Dit toon onder andere hoe Lexikos geprobeer het om by te bly by die veranderinge en neigings in leksikografiese navorsing deur die toevoeging van nuwe afdelings om verskillende soorte artikels 'n plek te gee. 'n Belangrike vernuwing vanjaar kom in die vorm van 'n aparte supplement wat aan Lexikos groter moontlikhede bied vir die publikasie van versamelings arti-kels wat 'n besondere leksikografiese tema dek of langer monografieë wat 'n enkele leksikografiese onderwerp behandel. Vanjaar se supplement bevat arti-kels waarin personeellede van die African Languages Research Institute (ALRI) verskillende aspekte bespreek van die woordeboeke wat hulle tot dusver saamgestel en gepubliseer het.
first_indexed 2024-12-24T00:13:50Z
format Article
id doaj.art-7976238ba0964c6390f9122e6af7daa7
institution Directory Open Access Journal
issn 1684-4904
2224-0039
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-24T00:13:50Z
publishDate 2011-10-01
publisher Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
record_format Article
series Lexikos
spelling doaj.art-7976238ba0964c6390f9122e6af7daa72022-12-21T17:24:49ZafrWoordeboek van die Afrikaanse Taal-WATLexikos1684-49042224-00392011-10-011910.5788/19--425Voorwoord/ForewordJ.C.M.D. Du PlessisIn die afdeling " Leksiko-opname " verskyn twee artikels, spesiaal geskryf vir hierdie nommer, wat veral toepaslik is vir Lexikos in hierdie stadium van sy publikasiegeskiedenis. Die eerste artikel deur Gilles-Maurice de Schryver gee 'n oorsig en ontleding van die bydraers en hulle bydraes tot Lexikos gedurende die afgelope agtien jaar. Dit toon onder andere hoe Lexikos geprobeer het om by te bly by die veranderinge en neigings in leksikografiese navorsing deur die toevoeging van nuwe afdelings om verskillende soorte artikels 'n plek te gee. 'n Belangrike vernuwing vanjaar kom in die vorm van 'n aparte supplement wat aan Lexikos groter moontlikhede bied vir die publikasie van versamelings arti-kels wat 'n besondere leksikografiese tema dek of langer monografieë wat 'n enkele leksikografiese onderwerp behandel. Vanjaar se supplement bevat arti-kels waarin personeellede van die African Languages Research Institute (ALRI) verskillende aspekte bespreek van die woordeboeke wat hulle tot dusver saamgestel en gepubliseer het.http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/425
spellingShingle J.C.M.D. Du Plessis
Voorwoord/Foreword
Lexikos
title Voorwoord/Foreword
title_full Voorwoord/Foreword
title_fullStr Voorwoord/Foreword
title_full_unstemmed Voorwoord/Foreword
title_short Voorwoord/Foreword
title_sort voorwoord foreword
url http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/425
work_keys_str_mv AT jcmdduplessis voorwoordforeword