'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes
Die vokaalproduksie van 'n groep kongenitaal gehoorgestremde seuns is spektrografies ontleed. Die dowe sprekers toon 'n gehoorverlies van 90dB gehoorpeil of swakker in die beste oor, terwyl die hardhorendes 'n gehoorverlies van 70-90dB vertoon. Resultate is met 'n normaalhorende...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1985-12-01
|
Series: | South African Journal of Communication Disorders |
Online Access: | https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/334 |
Summary: | Die vokaalproduksie van 'n groep kongenitaal gehoorgestremde seuns is spektrografies ontleed. Die dowe sprekers toon 'n gehoorverlies van 90dB gehoorpeil of swakker in die beste oor, terwyl die hardhorendes 'n gehoorverlies van 70-90dB vertoon. Resultate is met 'n normaalhorende groep vergelyk. Die spektrografiese analise toon aan dat daar statisties betekenisvolle verskille tussen die dowes en normaalhorendes is ten opsigte van vokaalduur (dowe verleng die duur) die fundamentele frekwensie en eerste formantfrekwensie van die normaalhorendes. Die implikasies van hierdie bevindings word vir terapie bespreek. |
---|---|
ISSN: | 0379-8046 2225-4765 |