The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement

<p>Suid-Afrika het in die afgelope tyd om meer as een rede toenemend by politiekdiplomatieke vredesinisiatiewe betrokke geraak. Op die militêre terrein is die Suid- Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) eweneens besig met voorbereidings om op multilaterale grondslag aan toekomstige vredesonderst...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T.G Neethling
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/224
_version_ 1811302993367138304
author T.G Neethling
author_facet T.G Neethling
author_sort T.G Neethling
collection DOAJ
description <p>Suid-Afrika het in die afgelope tyd om meer as een rede toenemend by politiekdiplomatieke vredesinisiatiewe betrokke geraak. Op die militêre terrein is die Suid- Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) eweneens besig met voorbereidings om op multilaterale grondslag aan toekomstige vredesondersteunde operasies deel te neem. Met die oog op sodanige deelname is die SANW tans besig om in samewerking met buitelandse weermagte aandag te skenk aan 'n grondslag vir gesamentlike optrede. Selfs meer betekenisvol is Suid-Afrika se ontwikkelende politieke en diplomatieke status in Suider-Afrika en die koordinering van inisiatiewe om 'n gemeenskaplike veiligheidsbenadering op die sub-kontinent te bevorder. In die opsig speel die land 'n belangrike rol in pogings om 'n nuwe veiligheids- en verdedigingsprofiel in Suider-Afrika te laat vorm aanneem.</p> <p>In die lig van toenemende verwagtinge wat met betrekking tot vredesinisiatiewe aan Suid-Afrika gestel word, asook in die konteks van die uitdagings enrisikos wat vredesondersteunde operasies inhou, spreek dit vanself dat enige toekomstige deelname daaraan met omsigtigheid oorweeg moet word. Verskeie politieke en operasionele oorwegings moet in die verband in aanmerking geneem word. Wat dit betref, is die Departement van Verdediging skynbaar deeglik onder die indruk van die politieke en militêre dinamiek van vredesondersteunende operasies, asook die onervarendheid van die SANW in die opsig. Gevolglik is bepaalde parameters, riglyne en selfs voorwaardes vir deelname aan sodanige operasies uitgestippel. As sodanig is daar klaarblyklik 'n besef dat die land op 'n verantwoordelike wyse en langs die weg van 'n bepaalde proses daarby betrokke behoort te raak.</p>
first_indexed 2024-04-13T07:39:17Z
format Article
id doaj.art-7d956553ef7f4b3ca456a34a82a66d0d
institution Directory Open Access Journal
issn 2224-0020
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-13T07:39:17Z
publishDate 2012-02-01
publisher Stellenbosch University
record_format Article
series Scientia Militaria
spelling doaj.art-7d956553ef7f4b3ca456a34a82a66d0d2022-12-22T02:55:58ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-0127110.5787/27-1-224The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for EngagementT.G Neethling<p>Suid-Afrika het in die afgelope tyd om meer as een rede toenemend by politiekdiplomatieke vredesinisiatiewe betrokke geraak. Op die militêre terrein is die Suid- Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) eweneens besig met voorbereidings om op multilaterale grondslag aan toekomstige vredesondersteunde operasies deel te neem. Met die oog op sodanige deelname is die SANW tans besig om in samewerking met buitelandse weermagte aandag te skenk aan 'n grondslag vir gesamentlike optrede. Selfs meer betekenisvol is Suid-Afrika se ontwikkelende politieke en diplomatieke status in Suider-Afrika en die koordinering van inisiatiewe om 'n gemeenskaplike veiligheidsbenadering op die sub-kontinent te bevorder. In die opsig speel die land 'n belangrike rol in pogings om 'n nuwe veiligheids- en verdedigingsprofiel in Suider-Afrika te laat vorm aanneem.</p> <p>In die lig van toenemende verwagtinge wat met betrekking tot vredesinisiatiewe aan Suid-Afrika gestel word, asook in die konteks van die uitdagings enrisikos wat vredesondersteunde operasies inhou, spreek dit vanself dat enige toekomstige deelname daaraan met omsigtigheid oorweeg moet word. Verskeie politieke en operasionele oorwegings moet in die verband in aanmerking geneem word. Wat dit betref, is die Departement van Verdediging skynbaar deeglik onder die indruk van die politieke en militêre dinamiek van vredesondersteunende operasies, asook die onervarendheid van die SANW in die opsig. Gevolglik is bepaalde parameters, riglyne en selfs voorwaardes vir deelname aan sodanige operasies uitgestippel. As sodanig is daar klaarblyklik 'n besef dat die land op 'n verantwoordelike wyse en langs die weg van 'n bepaalde proses daarby betrokke behoort te raak.</p>http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/224The South African Military and Peace Support OperationsResponding to the Challenges and Preparing for EngagementUnited Nations (UN)the Organisation of African Unity (OAU)the Southern African Development Community (SADC)
spellingShingle T.G Neethling
The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
Scientia Militaria
The South African Military and Peace Support Operations
Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
United Nations (UN)
the Organisation of African Unity (OAU)
the Southern African Development Community (SADC)
title The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
title_full The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
title_fullStr The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
title_full_unstemmed The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
title_short The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
title_sort south african military and peace support operations responding to the challenges and preparing for engagement
topic The South African Military and Peace Support Operations
Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
United Nations (UN)
the Organisation of African Unity (OAU)
the Southern African Development Community (SADC)
url http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/224
work_keys_str_mv AT tgneethling thesouthafricanmilitaryandpeacesupportoperationsrespondingtothechallengesandpreparingforengagement
AT tgneethling southafricanmilitaryandpeacesupportoperationsrespondingtothechallengesandpreparingforengagement