“Sapere audite ...” Melanchthon – sestiende-eeuse humanis en belangrike reformator

Opsomming Terwyl Philipp Melanchthon allerweë in wetenskaplike kringe in Wes-Europa sowel as die VSA erkenning geniet vir sy reuse bydrae tot die Reformasie en die Westerse universiteitswese, is hy in sommige dele van die wêreld, ongelukkig ook in Suid-Afrika, taamlik onbekend. Dikwels verdwyn hy i...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Victor D 'Assonville
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 2018-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Subjects:
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2359

Similar Items