Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing
Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur is ’n genre wat tradisioneel sedert sy ontstaan deur blanke outeurs vir ’n blanke leserspubliek geskep is. Die snelle toename in geletterdheid van die gekleurde en ook swart lae van die Suid-Afrikaanse samelewing hoop hedendaagse skrywers egter om literatuur...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1985-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/913 |
_version_ | 1811309371994406912 |
---|---|
author | A-J Tötemeyer |
author_facet | A-J Tötemeyer |
author_sort | A-J Tötemeyer |
collection | DOAJ |
description | Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur is ’n genre wat tradisioneel sedert sy ontstaan deur blanke outeurs vir ’n blanke leserspubliek geskep is. Die snelle toename in geletterdheid van die gekleurde en ook swart lae van die Suid-Afrikaanse samelewing hoop hedendaagse skrywers egter om literatuur vir 'n gemengde teikengroep te konsipieer. Dit het dus nodig geword om ernstig te besin òf en hoe Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die gekleurde kind en ook die swart kind wat Afrikaans as 'n tweede of derde taal lees, aanspreek. Daar moet gevra word of die beeld van die swarte in die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die swart/bruin kind se selfbeeld opbou. Maak dit horn trots om homself te wees, of dehumaniseer dit hom deurdat hy verneder word? |
first_indexed | 2024-04-13T09:41:02Z |
format | Article |
id | doaj.art-83eff466aef5408289d9841190111e0f |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0258-2279 2219-8237 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-04-13T09:41:02Z |
publishDate | 1985-05-01 |
publisher | AOSIS |
record_format | Article |
series | Literator |
spelling | doaj.art-83eff466aef5408289d9841190111e0f2022-12-22T02:51:55ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82371985-05-0162668910.4102/lit.v6i2.913852Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewingA-J TötemeyerAfrikaanse kinder- en jeugliteratuur is ’n genre wat tradisioneel sedert sy ontstaan deur blanke outeurs vir ’n blanke leserspubliek geskep is. Die snelle toename in geletterdheid van die gekleurde en ook swart lae van die Suid-Afrikaanse samelewing hoop hedendaagse skrywers egter om literatuur vir 'n gemengde teikengroep te konsipieer. Dit het dus nodig geword om ernstig te besin òf en hoe Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die gekleurde kind en ook die swart kind wat Afrikaans as 'n tweede of derde taal lees, aanspreek. Daar moet gevra word of die beeld van die swarte in die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die swart/bruin kind se selfbeeld opbou. Maak dit horn trots om homself te wees, of dehumaniseer dit hom deurdat hy verneder word?https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/913 |
spellingShingle | A-J Tötemeyer Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing Literator |
title | Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing |
title_full | Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing |
title_fullStr | Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing |
title_full_unstemmed | Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing |
title_short | Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing |
title_sort | afrikaanse kinderlektuur as literatuur in n veelrassige samelewing |
url | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/913 |
work_keys_str_mv | AT ajtotemeyer afrikaansekinderlektuurasliteratuurinnveelrassigesamelewing |