Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement

Daar is nie ’n sendingwetenskaplike rigting in die wêreld wat groter en invloedryker is as die “Church Growth Movement” nie. Die U.S. Center for World Mission, onder leiding van Ralph Winter, wat in 1976 uit die “Church Growth Movement” ontstaan het, en wat die beskouings van die “Church Growth...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F. Buys
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1988-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1328
_version_ 1818007435492720640
author F. Buys
author_facet F. Buys
author_sort F. Buys
collection DOAJ
description Daar is nie ’n sendingwetenskaplike rigting in die wêreld wat groter en invloedryker is as die “Church Growth Movement” nie. Die U.S. Center for World Mission, onder leiding van Ralph Winter, wat in 1976 uit die “Church Growth Movement” ontstaan het, en wat die beskouings van die “Church Growth Movement” die sterkste wêreldwyd propageer, is ingerig op ’n voormalige universiteitskampus in Pasadena. Kalifornie. Dit beslaan ’n grondgebied van 35 akkers, en is die grootste instelling in die wêreld wat hom beywer vir sendingwetenskaplike navorsing en ondersteuning van sendingprojekte. Kantoorruimte, klaskamers, rekenaarfasiliteite, ’n biblioteek, slaapsale en ander bates is reeds meer as 25 miljoen dollar werd. Sendelinge van sewentig verskillende denominasies en genootskappe werk reeds daar saam in navorsingsprojekte en gevorderde opleiding en mobilisering van sendelinge. Die oorheersende doel is om teen die jaar 2000 die sendingtaak van die kerk voltooi te sien in dié opsig dat daar Christelike kerke onder al die 17 000 onbereikte volksgroepe van die wereld tot stand gekom het, (Vgl The U.S. Center for World Mission. 198?).
first_indexed 2024-04-14T05:15:31Z
format Article
id doaj.art-84f36a5178794ebf8fe56d8972602c47
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-14T05:15:31Z
publishDate 1988-06-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-84f36a5178794ebf8fe56d8972602c472022-12-22T02:10:22ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531988-06-01228721610.4102/ids.v22i87.13281209Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth MovementF. BuysDaar is nie ’n sendingwetenskaplike rigting in die wêreld wat groter en invloedryker is as die “Church Growth Movement” nie. Die U.S. Center for World Mission, onder leiding van Ralph Winter, wat in 1976 uit die “Church Growth Movement” ontstaan het, en wat die beskouings van die “Church Growth Movement” die sterkste wêreldwyd propageer, is ingerig op ’n voormalige universiteitskampus in Pasadena. Kalifornie. Dit beslaan ’n grondgebied van 35 akkers, en is die grootste instelling in die wêreld wat hom beywer vir sendingwetenskaplike navorsing en ondersteuning van sendingprojekte. Kantoorruimte, klaskamers, rekenaarfasiliteite, ’n biblioteek, slaapsale en ander bates is reeds meer as 25 miljoen dollar werd. Sendelinge van sewentig verskillende denominasies en genootskappe werk reeds daar saam in navorsingsprojekte en gevorderde opleiding en mobilisering van sendelinge. Die oorheersende doel is om teen die jaar 2000 die sendingtaak van die kerk voltooi te sien in dié opsig dat daar Christelike kerke onder al die 17 000 onbereikte volksgroepe van die wereld tot stand gekom het, (Vgl The U.S. Center for World Mission. 198?).https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1328
spellingShingle F. Buys
Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
In die Skriflig
title Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
title_full Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
title_fullStr Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
title_full_unstemmed Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
title_short Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
title_sort kerkgroei n kritiese evaluering van die kernaspekte van die church growth movement
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1328
work_keys_str_mv AT fbuys kerkgroeinkritieseevalueringvandiekernaspektevandiechurchgrowthmovement