Sir Isaac Newton

Die geweldige oplewing van die Christelike wetenskaps- gedagte in ons geeslose tyd, is ongetwyfeld ’n haas onverklaar- bare verskynsel. Dwarsdeur die eeue het Christene ook wetenskap beoefen saam met ongelowiges, maar dit was eers in ons leeftyd dat die principia van die Christelike religie ook...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: E. A. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1964-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1424
_version_ 1828382633373990912
author E. A. Venter
author_facet E. A. Venter
author_sort E. A. Venter
collection DOAJ
description Die geweldige oplewing van die Christelike wetenskaps- gedagte in ons geeslose tyd, is ongetwyfeld ’n haas onverklaar- bare verskynsel. Dwarsdeur die eeue het Christene ook wetenskap beoefen saam met ongelowiges, maar dit was eers in ons leeftyd dat die principia van die Christelike religie ook vrugbaar gemaak is vir die wetenskapsbeoefening. In hierdie verband sal die name van Dooyeweerd, Vollenhoven, Stoker e.a. steeds met eer vermeld word. Natuurlik het belydende Christene ook voorheen wel deeglik saamgewerk aan die gebou van die wetenskap. Die intieme verband tussen religie, wysbegeerte en wetenskaps­ beoefening is toe egter nog nie suiwer ingesien nie. Uit hier­ die tydperk dateer die arbeid van sir Isaac Newton.
first_indexed 2024-12-10T04:35:26Z
format Article
id doaj.art-8575cbda625843d5b38a4eeae5f68e45
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-10T04:35:26Z
publishDate 1964-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-8575cbda625843d5b38a4eeae5f68e452022-12-22T02:02:01ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571964-03-01325/610.4102/koers.v32i5/6.1424Sir Isaac NewtonE. A. VenterDie geweldige oplewing van die Christelike wetenskaps- gedagte in ons geeslose tyd, is ongetwyfeld ’n haas onverklaar- bare verskynsel. Dwarsdeur die eeue het Christene ook wetenskap beoefen saam met ongelowiges, maar dit was eers in ons leeftyd dat die principia van die Christelike religie ook vrugbaar gemaak is vir die wetenskapsbeoefening. In hierdie verband sal die name van Dooyeweerd, Vollenhoven, Stoker e.a. steeds met eer vermeld word. Natuurlik het belydende Christene ook voorheen wel deeglik saamgewerk aan die gebou van die wetenskap. Die intieme verband tussen religie, wysbegeerte en wetenskaps­ beoefening is toe egter nog nie suiwer ingesien nie. Uit hier­ die tydperk dateer die arbeid van sir Isaac Newton.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1424
spellingShingle E. A. Venter
Sir Isaac Newton
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Sir Isaac Newton
title_full Sir Isaac Newton
title_fullStr Sir Isaac Newton
title_full_unstemmed Sir Isaac Newton
title_short Sir Isaac Newton
title_sort sir isaac newton
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1424
work_keys_str_mv AT eaventer sirisaacnewton