Ons kyk vanself – Kreatiewe Skryfkuns, konkrete poësie en ’n verset teen skrywersnorme

In hierdie artikel word daar gefokus op die kunstenaarsboek Sanity on the line – ’n katalogus van individuele (studente-)werk saamgestel uit ’n snipperdigprojek wat as deel van die kunstenaarsboekprojek Oor die einders van die bladsy uitgestal is. Daar word onder meer gekyk na die fenomeen bekend as...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Leti Kleyn
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/25