Toerusting as wordingsproses: perspektiewe uit die Efesiërbrief

Toerusting is ’n sentrale funksie binne die spektrum van kerklike aktiwiteite. Vrae oor die effektiwiteit van toerusting (vgl. Dames, 2004:169; Kruger & Venter, 2003:461; Van der Vyver & Venter, 2000:169) sowel as vrae oor die wangestaltes daarvan (vgl. Venter, 2004:429; De Klerk & N...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. F. Francois Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2005-07-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/401

Similar Items