Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese Perspektief

Opsomming Die Bittereinderboere wat die Britte in die laaste deel van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die stryd aangesê het, het nie ‘n konsensus gehad oor die aard van ‘n bittereinde nie. Onder die – vir hulle – moeilike omstandighede in die laaste fase van die oorlog het vredesamesprekings wat t...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Pieter Johannes Strauss
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 2021-05-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Subjects:
Online Access:http://koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2490
_version_ 1819004568593235968
author Pieter Johannes Strauss
author_facet Pieter Johannes Strauss
author_sort Pieter Johannes Strauss
collection DOAJ
description Opsomming Die Bittereinderboere wat die Britte in die laaste deel van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die stryd aangesê het, het nie ‘n konsensus gehad oor die aard van ‘n bittereinde nie. Onder die – vir hulle – moeilike omstandighede in die laaste fase van die oorlog het vredesamesprekings wat tot die onder tekening van ‘n vredesverdrag op 31 Mei 1902 sou lei, ‘n besef onder die 60 afgevaardigdes van die Boere geskep dat dit nou die einde van die bittereinde is. Hierdie besef word binne ‘n Christelik-historiese en etiese perspektief bespreek. Abstract The die-hard peace of the 31st May 1902: a historical ethical perspective The remainder of Boers fighting the last part of the Anglo-Boer War (1899-1902), are known as the die-hards. However, the characteristics of a die-hard or bitter end were not defined or uninamously recognized by the Boers. In the circumstances of April-May 1902 peace talks began and led to the signing of a peace treaty on 31 May 1902. In the development of the discussions among themselves a realisation was reached by the vast majority of the 60 Boer delegates that this was inevitably the end of the bitter end: the die-hard end. This realisation is discussed within a Christian historical and ethical perspective.   https://doi.org/10.19108/KOERS.86.1.2490
first_indexed 2024-12-20T23:38:57Z
format Article
id doaj.art-8de9637fee0f4f9f97a9081e2133c45b
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-20T23:38:57Z
publishDate 2021-05-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-8de9637fee0f4f9f97a9081e2133c45b2022-12-21T19:23:08ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85572021-05-0186110.19108/KOERS.86.1.2490Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese PerspektiefPieter Johannes Strauss0Navorsingsgenoot Universiteit van die VrystaatOpsomming Die Bittereinderboere wat die Britte in die laaste deel van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die stryd aangesê het, het nie ‘n konsensus gehad oor die aard van ‘n bittereinde nie. Onder die – vir hulle – moeilike omstandighede in die laaste fase van die oorlog het vredesamesprekings wat tot die onder tekening van ‘n vredesverdrag op 31 Mei 1902 sou lei, ‘n besef onder die 60 afgevaardigdes van die Boere geskep dat dit nou die einde van die bittereinde is. Hierdie besef word binne ‘n Christelik-historiese en etiese perspektief bespreek. Abstract The die-hard peace of the 31st May 1902: a historical ethical perspective The remainder of Boers fighting the last part of the Anglo-Boer War (1899-1902), are known as the die-hards. However, the characteristics of a die-hard or bitter end were not defined or uninamously recognized by the Boers. In the circumstances of April-May 1902 peace talks began and led to the signing of a peace treaty on 31 May 1902. In the development of the discussions among themselves a realisation was reached by the vast majority of the 60 Boer delegates that this was inevitably the end of the bitter end: the die-hard end. This realisation is discussed within a Christian historical and ethical perspective.   https://doi.org/10.19108/KOERS.86.1.2490http://koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2490Anglo-Boereoorlog31 Mei 1902Die Bittereinders
spellingShingle Pieter Johannes Strauss
Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese Perspektief
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Anglo-Boereoorlog
31 Mei 1902
Die Bittereinders
title Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese Perspektief
title_full Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese Perspektief
title_fullStr Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese Perspektief
title_full_unstemmed Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese Perspektief
title_short Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese Perspektief
title_sort die bittereindervrede van 31 mei 1902 n histories etiese perspektief
topic Anglo-Boereoorlog
31 Mei 1902
Die Bittereinders
url http://koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2490
work_keys_str_mv AT pieterjohannesstrauss diebittereindervredevan31mei1902nhistoriesetieseperspektief