The developmental approach to the growth of organisations

Hierdie artikel handel oor die evolusie van organisasies met besondere verwysing na die Eases waardeur organisasies gaan en die kragte onderliggend aan hulle groei en ontwikkeling. Dit is 'n poging om die werk van Lievegoed, Blake en Mouton, Likert en Greiner te sintetiseer. Elk van hierdie skr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: John O'Meara
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1978-03-01
Series:South African Journal of Business Management
Subjects:
Online Access:https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3314
_version_ 1798014851673489408
author John O'Meara
author_facet John O'Meara
author_sort John O'Meara
collection DOAJ
description Hierdie artikel handel oor die evolusie van organisasies met besondere verwysing na die Eases waardeur organisasies gaan en die kragte onderliggend aan hulle groei en ontwikkeling. Dit is 'n poging om die werk van Lievegoed, Blake en Mouton, Likert en Greiner te sintetiseer. Elk van hierdie skrywers benader die onderwerp verskillend, maar daaruit tree die elemente van 'n ontwikkelingsteorie na vore. Ontwikkelingsteorie maak dit vir maatskappye moontlik om die ontwikkelingsfase waarin hulle hulle bevind, te bepaal en wat hulle moet doen om vooruit te gaan. Die teorie is ook van toepassing op nasionale vlak. Volkere en rasse-groepe bevind hulle op verskillende stadia van ontwikkeling wat die bron is van baie probleme op nasionale en internasionale vlak. Die skrywer is van mening dat hierdie konsep van toepassing is op baie van ons plaaslike probleme. Hy beskou ontwikkelingsteorie as 'n makrobenadering wat 'n nuttige verwysingsraamwerk voorsien vir 'n begrip van organisatoriese groei en 'n waardevolle konsep in bestuursopleiding.
first_indexed 2024-04-11T15:23:40Z
format Article
id doaj.art-8df927b65c2240ab85d3ed8996180be1
institution Directory Open Access Journal
issn 2078-5585
2078-5976
language English
last_indexed 2024-04-11T15:23:40Z
publishDate 1978-03-01
publisher AOSIS
record_format Article
series South African Journal of Business Management
spelling doaj.art-8df927b65c2240ab85d3ed8996180be12022-12-22T04:16:18ZengAOSISSouth African Journal of Business Management2078-55852078-59761978-03-019110.4102/sajbm.v9i1.33141138The developmental approach to the growth of organisationsJohn O'Meara0Graduate School of Business Administration, University of the WitwatersrandHierdie artikel handel oor die evolusie van organisasies met besondere verwysing na die Eases waardeur organisasies gaan en die kragte onderliggend aan hulle groei en ontwikkeling. Dit is 'n poging om die werk van Lievegoed, Blake en Mouton, Likert en Greiner te sintetiseer. Elk van hierdie skrywers benader die onderwerp verskillend, maar daaruit tree die elemente van 'n ontwikkelingsteorie na vore. Ontwikkelingsteorie maak dit vir maatskappye moontlik om die ontwikkelingsfase waarin hulle hulle bevind, te bepaal en wat hulle moet doen om vooruit te gaan. Die teorie is ook van toepassing op nasionale vlak. Volkere en rasse-groepe bevind hulle op verskillende stadia van ontwikkeling wat die bron is van baie probleme op nasionale en internasionale vlak. Die skrywer is van mening dat hierdie konsep van toepassing is op baie van ons plaaslike probleme. Hy beskou ontwikkelingsteorie as 'n makrobenadering wat 'n nuttige verwysingsraamwerk voorsien vir 'n begrip van organisatoriese groei en 'n waardevolle konsep in bestuursopleiding.https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3314organisational growthdevelopmental approach
spellingShingle John O'Meara
The developmental approach to the growth of organisations
South African Journal of Business Management
organisational growth
developmental approach
title The developmental approach to the growth of organisations
title_full The developmental approach to the growth of organisations
title_fullStr The developmental approach to the growth of organisations
title_full_unstemmed The developmental approach to the growth of organisations
title_short The developmental approach to the growth of organisations
title_sort developmental approach to the growth of organisations
topic organisational growth
developmental approach
url https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3314
work_keys_str_mv AT johnomeara thedevelopmentalapproachtothegrowthoforganisations
AT johnomeara developmentalapproachtothegrowthoforganisations