THE ART OF WINNING WARS

<p>Daar is heelwat boeke geskryf oor hoe om oorloë te wen. Feitlik al hierdie boeke Iê strategiese en taktiese doktrines neer. Tenspyte van al hierdie boeke kon 'n magtige lëer soos die van die VSA nie die stryd in Vietnam wen nie. Die geskiedenis is vol van oorloë en lesse daaruit te lee...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: N. Jacobs
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/606
Description
Summary:<p>Daar is heelwat boeke geskryf oor hoe om oorloë te wen. Feitlik al hierdie boeke Iê strategiese en taktiese doktrines neer. Tenspyte van al hierdie boeke kon 'n magtige lëer soos die van die VSA nie die stryd in Vietnam wen nie. Die geskiedenis is vol van oorloë en lesse daaruit te leer, lesse wat geboekstaaf is en as beginsels neergelê word.Kol Mrazek het ook in die geskiedenis gedelf om vas te stel waarom sekere leiers soos Alexander, Nelson, Napoleon, MacArthur, Patton en andere, so suksesvol was in die veldslae wat hulle name in die geskiedenis verewig het.</p>
ISSN:2224-0020