AVONTUURLIKE BAANBREKERSVLUG

<p>In dieselfde jaar dat die Suid-Afrikaanse Lugmag tot stand gekom het - 1920 – het twee Suid-Afrikaners, Pierre van Ryneveld en Quintin Brand, die toe byna onmoontlike vermag deur vir die eerste keer die afstand van Londen na die Kaap, oor Kaïro en die vasteland van Afrika, per vliegtuig af...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kobus Willers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/334
Description
Summary:<p>In dieselfde jaar dat die Suid-Afrikaanse Lugmag tot stand gekom het - 1920 – het twee Suid-Afrikaners, Pierre van Ryneveld en Quintin Brand, die toe byna onmoontlike vermag deur vir die eerste keer die afstand van Londen na die Kaap, oor Kaïro en die vasteland van Afrika, per vliegtuig af te lê.</p> <p>Dit het durf, waagmoed en deursettingsvermoë geverg om dit te vermag. Albei was reeds gesoute vlieëniers, wat met vlieënde vaandels uit die pasafgelope 1914 – 18 oorlog gekom het. Hier volg 'n 'n biografie van Pierre van Ryneveld en die verhaal van sy en Quintin Brand se epiese vlug.</p>
ISSN:2224-0020