Huldeblyk Marthinus Beukes

Marthinus P. Beukes was ’n merkwaardige, enigmatiese persoon. Hy word groot op die myndorp Orkney, blink op skool uit as atleet en leier en toon vroeg reeds sy akademiese kapasiteit. Veral sy liefde vir taal en letterkunde wys reeds op dié stadium. Die traumatiese dood van sy ma op ’n vroeë ouderdom...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Tom Gouws
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2017-03-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1828
_version_ 1811276164545642496
author Tom Gouws
author_facet Tom Gouws
author_sort Tom Gouws
collection DOAJ
description Marthinus P. Beukes was ’n merkwaardige, enigmatiese persoon. Hy word groot op die myndorp Orkney, blink op skool uit as atleet en leier en toon vroeg reeds sy akademiese kapasiteit. Veral sy liefde vir taal en letterkunde wys reeds op dié stadium. Die traumatiese dood van sy ma op ’n vroeë ouderdom sou lewenslank ’n ontsaglike invloed op hom hê. Marthinus studeer aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, en onderskei hom as ’n uitsonderlike student in die letterkunde en die filosofie. Sy passie vir onderrig laat hom ’n onderwyser word by die Hoërskool Jeugland, die Hoërskool Wonderboom en later die Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria. Hy inisieer by elke skool uiters suksesvolle skryfskole vir leerders, ook tienertoneelkompetisies, waarmee hy groot welslae behaal.
first_indexed 2024-04-12T23:51:37Z
format Article
id doaj.art-90c0112e5b3f41c79a9e56ebbec3a143
institution Directory Open Access Journal
issn 0041-476X
2309-9070
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-12T23:51:37Z
publishDate 2017-03-01
publisher Tydskrif vir Letterkunde Association
record_format Article
series Tydskrif vir Letterkunde
spelling doaj.art-90c0112e5b3f41c79a9e56ebbec3a1432022-12-22T03:11:40ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702017-03-01521Huldeblyk Marthinus BeukesTom GouwsMarthinus P. Beukes was ’n merkwaardige, enigmatiese persoon. Hy word groot op die myndorp Orkney, blink op skool uit as atleet en leier en toon vroeg reeds sy akademiese kapasiteit. Veral sy liefde vir taal en letterkunde wys reeds op dié stadium. Die traumatiese dood van sy ma op ’n vroeë ouderdom sou lewenslank ’n ontsaglike invloed op hom hê. Marthinus studeer aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, en onderskei hom as ’n uitsonderlike student in die letterkunde en die filosofie. Sy passie vir onderrig laat hom ’n onderwyser word by die Hoërskool Jeugland, die Hoërskool Wonderboom en later die Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria. Hy inisieer by elke skool uiters suksesvolle skryfskole vir leerders, ook tienertoneelkompetisies, waarmee hy groot welslae behaal.https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1828Marthinus Beukes
spellingShingle Tom Gouws
Huldeblyk Marthinus Beukes
Tydskrif vir Letterkunde
Marthinus Beukes
title Huldeblyk Marthinus Beukes
title_full Huldeblyk Marthinus Beukes
title_fullStr Huldeblyk Marthinus Beukes
title_full_unstemmed Huldeblyk Marthinus Beukes
title_short Huldeblyk Marthinus Beukes
title_sort huldeblyk marthinus beukes
topic Marthinus Beukes
url https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1828
work_keys_str_mv AT tomgouws huldeblykmarthinusbeukes