Ontwikkeling binne plurale samelewings

Die ontwikkelingsadministrasie is ’n betreklik nuwe gesig in die vergadering van akademiese dissiplines. En soos wat dit maar met alle nuwelinge gaan, moet ook hy maar soms geniepsige pikke verduur van dissiplines wat reeds ’n status in die aka­ demiese pik-orde verwerf het. Bepaaldelik is daar so...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. J. Maritz
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1980-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1154
_version_ 1811200054540632064
author C. J. Maritz
author_facet C. J. Maritz
author_sort C. J. Maritz
collection DOAJ
description Die ontwikkelingsadministrasie is ’n betreklik nuwe gesig in die vergadering van akademiese dissiplines. En soos wat dit maar met alle nuwelinge gaan, moet ook hy maar soms geniepsige pikke verduur van dissiplines wat reeds ’n status in die aka­ demiese pik-orde verwerf het. Bepaaldelik is daar sommige beoefenaars van die Publieke Administrasie watsoms(en stellig in ’n oomblik van onhelderheid!) meen dat dié nuweling as indringer uit sý akademiese ruimte geboender moet word (vgl. Cloete, 1979). Dié stiefmoederlike behandeling is haas onbegryplik - veral gesien in die lig van die noodwendige differensiasie van vakwetenskappe met die oog op die ontginning van die werklikheid én die feit dat niemand minder nie as Pu­ blieke Administrasie self die vaderskap van Ontwikkelingsadministrasie moet aan- vaar.
first_indexed 2024-04-12T01:57:15Z
format Article
id doaj.art-941a163eed564c058aeb11b5a49f5bd0
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-12T01:57:15Z
publishDate 1980-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-941a163eed564c058aeb11b5a49f5bd02022-12-22T03:52:46ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571980-03-0145210.4102/koers.v45i2.1154Ontwikkeling binne plurale samelewingsC. J. Maritz0Dept. ontwikkelingsadministrasie, P.U. vir C.H.O.Die ontwikkelingsadministrasie is ’n betreklik nuwe gesig in die vergadering van akademiese dissiplines. En soos wat dit maar met alle nuwelinge gaan, moet ook hy maar soms geniepsige pikke verduur van dissiplines wat reeds ’n status in die aka­ demiese pik-orde verwerf het. Bepaaldelik is daar sommige beoefenaars van die Publieke Administrasie watsoms(en stellig in ’n oomblik van onhelderheid!) meen dat dié nuweling as indringer uit sý akademiese ruimte geboender moet word (vgl. Cloete, 1979). Dié stiefmoederlike behandeling is haas onbegryplik - veral gesien in die lig van die noodwendige differensiasie van vakwetenskappe met die oog op die ontginning van die werklikheid én die feit dat niemand minder nie as Pu­ blieke Administrasie self die vaderskap van Ontwikkelingsadministrasie moet aan- vaar.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1154
spellingShingle C. J. Maritz
Ontwikkeling binne plurale samelewings
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Ontwikkeling binne plurale samelewings
title_full Ontwikkeling binne plurale samelewings
title_fullStr Ontwikkeling binne plurale samelewings
title_full_unstemmed Ontwikkeling binne plurale samelewings
title_short Ontwikkeling binne plurale samelewings
title_sort ontwikkeling binne plurale samelewings
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1154
work_keys_str_mv AT cjmaritz ontwikkelingbinnepluralesamelewings