IMPERIALISME EN NASIONALISME KERNGESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA
Professor Duvenage, die Hoof van die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van Wes-Kaapland, lewer met hierdie studie 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse geskiedskrywing oor Suid-Afrika. Die inhoud is nie gegrond op 'n sintese van primere bronne nie, en daar word ook nie nuwe fe...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/771 |
Summary: | Professor Duvenage, die Hoof van die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van Wes-Kaapland, lewer met hierdie studie 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse geskiedskrywing oor Suid-Afrika. Die inhoud is nie gegrond op 'n sintese van primere bronne nie, en daar word ook nie nuwe feite vir die eerste keer gepubliseer nie. Wat aangebied word is 'n nuwe interpretasie van reeds bekende gegewens: 'n hedendaagse historikus se hervertolking van feite wat deur talle voorgangers aan die lig gebring is. |
---|---|
ISSN: | 2224-0020 |