Calvyn se kerkreg en invloed op kerke in Suid-Afrika

Tradisioneel is gesê dat Calvyn die vader van die Presbiteriale en selfs van ’n Presbiteriaal Sinodale kerkregering was. In ons tyd word weer betoog dat hy ’n episkopaalse kerkregering voorgestaan het (vgl. bv. R. Boon, Apostolisch ambt en rejormatie, 1965, Nijkerk). R. M. Kingdon sê nog weer dat di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1981-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/742
Description
Summary:Tradisioneel is gesê dat Calvyn die vader van die Presbiteriale en selfs van ’n Presbiteriaal Sinodale kerkregering was. In ons tyd word weer betoog dat hy ’n episkopaalse kerkregering voorgestaan het (vgl. bv. R. Boon, Apostolisch ambt en rejormatie, 1965, Nijkerk). R. M. Kingdon sê nog weer dat die Calvinistiese sinodale kerklike organisasie en dissipline in Engeland sowel as in Frankryk rewolusie geinspireer het.
ISSN:1018-6441
2305-0853