Die vrou in die kerkgeskiedenis

Die onderwerp, "Die vrou in die kerkgeskiedenis” is so veelsydig as die lewe self en die eerste vraag wat opduik is: "Waar begin die kerkgeskiedenis?” Daaroor het in boeke wat in die dertigerjare van hierdie eeu geskryf is, geen eenstemmigheid geheers nie. In ’n beknopte geskiedenis van wa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. Boeseken
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/754
_version_ 1828365180252192768
author A. Boeseken
author_facet A. Boeseken
author_sort A. Boeseken
collection DOAJ
description Die onderwerp, "Die vrou in die kerkgeskiedenis” is so veelsydig as die lewe self en die eerste vraag wat opduik is: "Waar begin die kerkgeskiedenis?” Daaroor het in boeke wat in die dertigerjare van hierdie eeu geskryf is, geen eenstemmigheid geheers nie. In ’n beknopte geskiedenis van wat Spoelstra vir katkisante geskryf het, verduidelik hy dat die kerkgeskiedenis by Adam en Eva begin, terwyl in hul "Kerkgeskiedenis vir ons Volk” A. M. Kriel en G. B. A. Gerdener skryf dat die kerkgeskiedenis op die Pinksterdag begin. (Hiermee stem S. du Toit asook Spoelstra, Pont en Keet  saam). G. S. Wegener sê in "Die Lewende Kerk” dat dit op Golgotha "in vertwyfeling, wanhoop en vrees” begin. Maar nou wil ek as "leek” en miskien as "ketter” van al hierdie geleerde uitsprake verskil. Vir my begin die kerkgeskiedenis met die opstanding van Christus uit die graf, toe Hy volgens Job. 20:7 aan Maria gesê het: "Gaan na my broeders en sê vir hulle: "Ek vaar op na my Vader en julle Vader en na my God en julle God”.
first_indexed 2024-04-14T05:27:24Z
format Article
id doaj.art-99da822a119e424ea18a14afdfc1ef2d
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-14T05:27:24Z
publishDate 1980-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-99da822a119e424ea18a14afdfc1ef2d2022-12-22T02:09:56ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531980-05-011453334010.4102/ids.v14i53.754638Die vrou in die kerkgeskiedenisA. BoesekenDie onderwerp, "Die vrou in die kerkgeskiedenis” is so veelsydig as die lewe self en die eerste vraag wat opduik is: "Waar begin die kerkgeskiedenis?” Daaroor het in boeke wat in die dertigerjare van hierdie eeu geskryf is, geen eenstemmigheid geheers nie. In ’n beknopte geskiedenis van wat Spoelstra vir katkisante geskryf het, verduidelik hy dat die kerkgeskiedenis by Adam en Eva begin, terwyl in hul "Kerkgeskiedenis vir ons Volk” A. M. Kriel en G. B. A. Gerdener skryf dat die kerkgeskiedenis op die Pinksterdag begin. (Hiermee stem S. du Toit asook Spoelstra, Pont en Keet  saam). G. S. Wegener sê in "Die Lewende Kerk” dat dit op Golgotha "in vertwyfeling, wanhoop en vrees” begin. Maar nou wil ek as "leek” en miskien as "ketter” van al hierdie geleerde uitsprake verskil. Vir my begin die kerkgeskiedenis met die opstanding van Christus uit die graf, toe Hy volgens Job. 20:7 aan Maria gesê het: "Gaan na my broeders en sê vir hulle: "Ek vaar op na my Vader en julle Vader en na my God en julle God”.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/754
spellingShingle A. Boeseken
Die vrou in die kerkgeskiedenis
In die Skriflig
title Die vrou in die kerkgeskiedenis
title_full Die vrou in die kerkgeskiedenis
title_fullStr Die vrou in die kerkgeskiedenis
title_full_unstemmed Die vrou in die kerkgeskiedenis
title_short Die vrou in die kerkgeskiedenis
title_sort die vrou in die kerkgeskiedenis
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/754
work_keys_str_mv AT aboeseken dievrouindiekerkgeskiedenis