Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer

T.T. Cloete se oeuvre word onder andere gekenmerk deur fyn waarneming van ’n mistieke vervlegtheid in die skepping. Dit word op vele maniere ontgin en geïnterpreteer. Die poëtiese potensiaal van die vrou, in uiteenlopende gestaltes, is een van die sentrale temas waardeur die digter hieraan vorm gee....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A.S. (Rensia) Robinson
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-09-01
Series:Literator
_version_ 1818499872862502912
author A.S. (Rensia) Robinson
author_facet A.S. (Rensia) Robinson
author_sort A.S. (Rensia) Robinson
collection DOAJ
description T.T. Cloete se oeuvre word onder andere gekenmerk deur fyn waarneming van ’n mistieke vervlegtheid in die skepping. Dit word op vele maniere ontgin en geïnterpreteer. Die poëtiese potensiaal van die vrou, in uiteenlopende gestaltes, is een van die sentrale temas waardeur die digter hieraan vorm gee. In die kunstige, bibliofiele uitgawe Uit die wit lig van my land gesny val die lig op die vrou se kreatiewe rol in die groter skepping wat haar onder andere identifiseer as haarveer vir digterlike insig en vormgewing. Vrou (alternatief Anna Perenna, universele moeder), is nie slegs draer van die lewenskiem wat tot gees transendeer nie, maar sy funksioneer as ligbron (’sonvrou’) wat selfs kosmiese insig verwesenlik. Dit raak meervoudige vorms en patrone waarin die mens ingeweef is in die universele hologram van lewe. Vir die digter is hierdie patroonvorming vergelykbaar met die maak van Persiese tapyte waarvan die patrone vasgelê is in die geheue van voorouers, en oorgedra word na opeenvolgende geslagte. In dié verkenning word digterlike transendering ontgin as ’n proses waarin die kleurvolheid van lewe en dood in en deur individuele sowel as universele vroulikheid geïnspireer word.
first_indexed 2024-12-10T20:35:31Z
format Article
id doaj.art-9b232fce34ca43d0b2139b236ba10392
institution Directory Open Access Journal
issn 0258-2279
2219-8237
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-10T20:35:31Z
publishDate 2014-09-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Literator
spelling doaj.art-9b232fce34ca43d0b2139b236ba103922022-12-22T01:34:33ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372014-09-0110.4102/ lit.v35i1.1102Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroerA.S. (Rensia) Robinson0Independent researcherT.T. Cloete se oeuvre word onder andere gekenmerk deur fyn waarneming van ’n mistieke vervlegtheid in die skepping. Dit word op vele maniere ontgin en geïnterpreteer. Die poëtiese potensiaal van die vrou, in uiteenlopende gestaltes, is een van die sentrale temas waardeur die digter hieraan vorm gee. In die kunstige, bibliofiele uitgawe Uit die wit lig van my land gesny val die lig op die vrou se kreatiewe rol in die groter skepping wat haar onder andere identifiseer as haarveer vir digterlike insig en vormgewing. Vrou (alternatief Anna Perenna, universele moeder), is nie slegs draer van die lewenskiem wat tot gees transendeer nie, maar sy funksioneer as ligbron (’sonvrou’) wat selfs kosmiese insig verwesenlik. Dit raak meervoudige vorms en patrone waarin die mens ingeweef is in die universele hologram van lewe. Vir die digter is hierdie patroonvorming vergelykbaar met die maak van Persiese tapyte waarvan die patrone vasgelê is in die geheue van voorouers, en oorgedra word na opeenvolgende geslagte. In dié verkenning word digterlike transendering ontgin as ’n proses waarin die kleurvolheid van lewe en dood in en deur individuele sowel as universele vroulikheid geïnspireer word.
spellingShingle A.S. (Rensia) Robinson
Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer
Literator
title Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer
title_full Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer
title_fullStr Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer
title_full_unstemmed Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer
title_short Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer
title_sort die liefde wat die son beweeg en die ander sterre digterlike transendering tot die vermenigvuldigde lewe ontroer
work_keys_str_mv AT asrensiarobinson dieliefdewatdiesonbeweegendieandersterredigterliketransenderingtotdievermenigvuldigdeleweontroer