Competitive Bidding

n Tenderaar het nie die versekering dat 'n bieëry om 'n tender suksesvol gaan wees nie. Deur 'n studie van konkurrente se vorige tenderpryse te maak en met behulp van statistiese tegnieke kan 'n tenderaar minstens die kans op sukses teen mededingende tenders bereken. Die tenderaa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Adrian Fletcher
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1970-02-01
Series:South African Journal of Business Management
Subjects:
Online Access:https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3778
Description
Summary:n Tenderaar het nie die versekering dat 'n bieëry om 'n tender suksesvol gaan wees nie. Deur 'n studie van konkurrente se vorige tenderpryse te maak en met behulp van statistiese tegnieke kan 'n tenderaar minstens die kans op sukses teen mededingende tenders bereken. Die tenderaar se eie kostestruktuur en die wins wat beoog word, is twee belangrike faktore by die bepaling van 'n mededingende tenderprys.
ISSN:2078-5585
2078-5976