Wapenskoutragedie op Kuruman

'God Almighty, it is a bomb!' het John Frylinck so hard as wat hy kon geskreeu, toe hy die vallende voorwerp onder die vliegtuig sien. Sy konsternasie is veroorsaak deurdat dit gelyk het of die vliegtuig bokant 'n deel van die skare toeskouers by die wapenskou is. Frylinck, wa tvoorhe...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kobus Willers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/359
Description
Summary:'God Almighty, it is a bomb!' het John Frylinck so hard as wat hy kon geskreeu, toe hy die vallende voorwerp onder die vliegtuig sien. Sy konsternasie is veroorsaak deurdat dit gelyk het of die vliegtuig bokant 'n deel van die skare toeskouers by die wapenskou is. Frylinck, wa tvoorheen militêre diens in Oos-Afrika gedoen het, het daar heelwat vliegtuie wat bombarderings gedoen het, gesien. Hy het dus 'n vallende bom herken as hy een sien.
ISSN:2224-0020