Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals

Mens hoor nie meer so dikwels soos vroeer dat iemand met sy of haar provinsiale herkoms spog nie. Wat egter wei voorkom is dat iemand wat uit gelukkigheid en tevredenheid uitbundig raak, sommer maklik, en sonder vrees vir aanstoot gee, "VRYSTAAT(!)" sal uitgil, of so 'n perso...
Main Author: | |

Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01

Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/352 |
_version_ | 1818827572570488832 |

author | Dirk Marais |
author_facet | Dirk Marais |
author_sort | Dirk Marais |
collection | DOAJ |
description |
Mens hoor nie meer so dikwels soos vroeer dat iemand met sy of haar provinsiale herkoms spog nie. Wat egter wei voorkom is dat iemand wat uit gelukkigheid en tevredenheid uitbundig raak, sommer maklik, en sonder vrees vir aanstoot gee, "VRYSTAAT(!)" sal uitgil, of so 'n persoon nou 'n Vrystater is of nie. Sulke uitroepe word sonder uitsondering gelate as prettigheid aanvaar, selfs op Nuweland en Ellispark.

Hoewel Vrystaters oor die algemeen, miskien met uitsondering van 'n paar dinge soos rugby, nie geneig is om hulle provinsiale beuels te blaas nie, is hulle soms soos weerlig en word hulle raakgesien vanweë hulle besondere prestasies op vele terreine van die samelewing, veral as diplomate in die algemeen en soldate in die besonder.

Die Vrystaat se mans speel naamlik 'n merkbaar groter rol in die SA Weermag as wat algemeen besef word. 'n Ontleding van die aantal Vrystaters wat byvoorbeeld- tot topbestuursvlak gevorder het bring interessante feite aan die lig.

Dit is veral in die SA Leër dat die Vrystaters nog steeds hulle merk maak. Van die 28 dienende Leërgeneraals is 7 Vrystaters. Dus 25%.

first_indexed | 2024-12-19T00:45:41Z |
format | Article |
id | doaj.art-a1a2b3be0eeb4da6a6db58e0c5c607a6 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 2224-0020 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-19T00:45:41Z |
publishDate | 2012-02-01 |
publisher | Stellenbosch University |
record_format | Article |
series | Scientia Militaria |
spelling | doaj.art-a1a2b3be0eeb4da6a6db58e0c5c607a62022-12-21T20:44:16ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-0120410.5787/20-4-352Yrystaat; Teelaarde van Groot GeneraalsDirk Marais
Mens hoor nie meer so dikwels soos vroeer dat iemand met sy of haar provinsiale herkoms spog nie. Wat egter wei voorkom is dat iemand wat uit gelukkigheid en tevredenheid uitbundig raak, sommer maklik, en sonder vrees vir aanstoot gee, "VRYSTAAT(!)" sal uitgil, of so 'n persoon nou 'n Vrystater is of nie. Sulke uitroepe word sonder uitsondering gelate as prettigheid aanvaar, selfs op Nuweland en Ellispark.

Hoewel Vrystaters oor die algemeen, miskien met uitsondering van 'n paar dinge soos rugby, nie geneig is om hulle provinsiale beuels te blaas nie, is hulle soms soos weerlig en word hulle raakgesien vanweë hulle besondere prestasies op vele terreine van die samelewing, veral as diplomate in die algemeen en soldate in die besonder.

Die Vrystaat se mans speel naamlik 'n merkbaar groter rol in die SA Weermag as wat algemeen besef word. 'n Ontleding van die aantal Vrystaters wat byvoorbeeld- tot topbestuursvlak gevorder het bring interessante feite aan die lig.

Dit is veral in die SA Leër dat die Vrystaters nog steeds hulle merk maak. Van die 28 dienende Leërgeneraals is 7 Vrystaters. Dus 25%.
http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/352SA WeermagVrystaat se mansLeërgeneraals |
spellingShingle | Dirk Marais Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals Scientia Militaria SA Weermag Vrystaat se mans Leërgeneraals |
title | Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals |
title_full | Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals |
title_fullStr | Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals |
title_full_unstemmed | Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals |
title_short | Yrystaat; Teelaarde van Groot Generaals |
title_sort | yrystaat teelaarde van groot generaals |
topic | SA Weermag Vrystaat se mans Leërgeneraals |
url | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/352 |
work_keys_str_mv | AT dirkmarais yrystaatteelaardevangrootgeneraals |