Die kerk van Christus in Afrika (kerklike eenheid)
1. Met die eerste uitbreiding van die Christendom na Afrika in die begin van onse jaartelling, was die kerk nog ’n eenheid. Oorblyfsels van die Apostoliese Kerk na die teëslag van die Mohammedanisme vind ons slegs nog in die Koptiese Ortodokse Kerk en die Armenies Evangeliese Kerk in Egipte en...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1965-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1363 |
Summary: | 1. Met die eerste uitbreiding van die Christendom na Afrika in die begin van onse jaartelling, was die kerk nog ’n eenheid. Oorblyfsels van die Apostoliese Kerk na die teëslag van die Mohammedanisme vind ons slegs nog in die Koptiese Ortodokse Kerk en die Armenies Evangeliese Kerk in Egipte en in die Etiopiese Kerk in Etiopië en Eritrea, in soverre dit nog daarin herkenbaar is. Met sy tweede aanslag op Afrika sinds die 17e eeu was die Christelike kerk ’n verdeelde kerk. Afrika laat die Christelike kerk homself soos in ’n spieël sien in sy opgebrokenheid. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |